For local residents
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from For local residents, Elementary School, London.
Operating as usual
Mooi Uitsig interhuise atletiekbyeenkoms
🟡🔵🔴 Kennisgewing 🔴🔵🟡
Neem asseblief kennis dat die ou plakkaat van môre se atletiekbyeenkoms n tikfout gehad het.
Vergewis u asseblief van die nuwe pryse hekgelde om enige ongerief te vermy.
Ons vra nedrig omverskonig vir die misverstand en byvoorbaat dank vir u begrip in die verband.
Sien julle môre!
🔴🔵🟡
🔴 🔵 🟡
Dis weer daardie tyd van die jaar!
Op 8 November 2023 het ons met die jaarlikse atletiekbyeenooms begin. Die veld items was gedoen en dit was weer een vir die boeke!
Komende Saterdag, 11 November 2023 sal die baanitems op Bella Vista Sportgronde geskied.
Kom en ondersteun die skool en u kind.
Gaan dit Rooi huis wees? 🔴
Gaan dit Geel huis wees?🟡
OF
Gaan dit Blou huis wees?🔵
Ons sal moet wag en sien!
Sien julle daar!!!
🔴 🔵 🟡
Vandag het ons leerder in Graad 1 robotika gedoen, hulle het dit baie geniet!
Great wil ons aan ons sokker spanne wat ons vandag verteenwoordig baie sterkte toewens.
Gaan uit ! Gaan groot! Geniet dit!
Ons staan agter julle!
Geagte ouers,
Neem asseblief kennis dat die skool sluit vandag om 12:15 vir Gr. 1-3 leerders en 12:30 vir Gr. 4-7 leerders.
Mooi dag verder!
Vandag het Gr.1 vrugte slaai gemaak.
Mmmm hoe heerlik!
Vandag het ons bome geplant by die skool. Hier is n paar fotos.
Mnr Absalom was die naweek na George en ons is bly dat hy veilig terug is.
Group1 Auto het gesorg vir vervoer en het hul Renualt Kiger gestuur. Graag wil ons hul bedank vir hul dienste.
Witzenberg Laerskole Rugby
Die Rugby en Netbal programme vir die dag.
Net 'n kort boodskap vir BELLA VISTA RUGBY KLUB.
Alle sterkte en weet ons staan almal agter julle!
Al die pad vanaf Rietfontein NGK primêr om vir Mooi-Uitsig aan te moedig.
Ons het baie groot waardering vir julle!
💛💚🤍💛💚🤍💛💚🤍💛
Alles is op hul plek en gereed.
Die groot dag is hier!
Gister was Big-Brag en ons het bietjie gespog met ons spanne. Wat ons vandag gaan verteenwoordig in die DERBY teen Bella Vista Primêr Skool . So ook het ons geesweek vir 2023 tot n einde gekom.
Vandag is die groot dag op Bella Vista Sportgronde en hekke sal om 07:30 oop wees vir die publiek.
Ons hoop om u almal daar te sien!
Die spesiale boodskap kom al die pad uit die Koue Bokkeveld vanaf n oud leerder en -opvoeder van ons skool. Niemand anders as Mnr. Jacobs!
🟩🟨⬜️🟩🟨⬜️🟩🟨⬜️🟩🟨⬜️🟩🟨⬜️🟩🟨⬜️🟩🟨⬜️
Geesvang week - Dag 3
Lawwe snaakse hare.
Dag 2 van Gees week
Flip 'n bottel
Doel
en
XOXO
Dis Derby tyd en met dit kom geesvang.
Volgende naweek sal ons eerste Derby wees teen Bella Vista Primêr Skool .
Sien die plakkate vir meer inligting.
Leerders sal die progam volg vir hul kleredrag gedurende geesvang week.
Vandag het ons n spesiale gas by die skool gehad!
Hy't geen bekendstelling nodig nie en die kinders het hom baie geniet. Early B het ons vandag meer kom vertel oor demensia en die gevare van dwelms.
WCED
Cape Winelands Education District (WCED)
21/06/2023
Geagte ouers,
Ons stel u graag in kennis dat die leerders vandag om 12h00 sal verdaag.
Sien ook die aangehegde skrywe uit die kantoor.
Mooi dag verder!
Geagte ouers/voogde
Ons vertrou dat dit met u elk goed gaan.
Graag wil ons 'n versoek rig aan al ons leerders om môre groen klere aan te trek ter bewusmaking van Kinderbeskermingsweek wat tans opslae maak.
Ons by Mooi-Uitsig Primêr is voorstaanders van die veldtog en wil graag ook so ons ondersteuning betoon.
Ons sien uit om al ons leerders in iets groen te sien môre!
Hierdie Saterdag, 27 Mei 2023, is dit weer ons jaarlikse Kaskarre en familiedag.
Kom en geniet die dag met ons in goeie gees!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Location
Category
Telephone
Website
Address
London
10000
Opening Hours
Monday | 7:45am - 2:45pm |
Tuesday | 7:45am - 2:45pm |
Wednesday | 7:45am - 2:45pm |
Thursday | 7:45am - 2:45pm |
Friday | 7:45am - 1:30pm |
Hyde Crescent
London, NW96
The Hyde School, (Local education authority: Barnet) is a Primary School in , London. It is a Mixed
London, N70HJ
The Parent Teachers Association (PTA) of Tufnell Park Primary School
Timbercroft Lane
London, SE182SG
Timbercroft is a Primary School situated in Plumstead, London, teaching children from the ages of 3-11. It is a Flagship School for Inclusion, achieving the IQM Award for the 4th year running. Part of the Maritime Academy Trust, @MaritimeAcademyTrust
PHOENIX ACADEMY THE CURVE SHEPHERD'S BUSH
London, W120RQ
Here at West London Libyan School we aim to make sure that every student reaches academic success. With professional and qualified teachers, we want your child to learn while enjoying themselves.
10a Montagu Road
London, HA43ES
Barnet Hill Academy is a 3-11 Muslim independent school in the London Borough of Barnet in Hendon.
Newstead Road
London, SE120SJ
St. Winifred’s is an inclusive school, at the heart of the local community. It is immersed in an exciting and creative curriculum which enables excellent achievement in all areas of learning.
St Paul's Road
London, TW80PN
St Paul's is a popular C of E Primary School located in the centre of Brentford. Our small, friendly school serves children from Brentford and beyond.
8 Croxted Road, West Dulwich
London, SE218SW
SCHOOLWEAR, SPORTS GOODS, SCOUT/GUIDE UNIFORM AND FOOTWEAR/START-RITE SHOES, BALLET WEAR,
Long Drive Acton
London, W37PD
John Perryn is a fun and exciting place to teach and learn! Working hard to achieve success in all that we do #thejohnperrynway
192 Ramsden Road
London, SW128RQ
SW London co-ed pre-prep for ages 3-7. Pupils move on to our single-sex, collaborative prep schools