St. Konrad Primary School

St. Konrad Primary School Catholic school

Gemeenskap daar word more 25 Januarie 2024 n troosdiens gehou vir wyle Juffrou Saterdaght te St konrad Kerk om 07:30 am....
24/01/2024

Gemeenskap daar word more 25 Januarie 2024 n troosdiens gehou vir wyle Juffrou Saterdaght te St konrad Kerk om 07:30 am. U is meer as welkom om die diens by te woon.

26/10/2023
03/10/2023
Neem kennis van die volgende advertensie .
25/04/2023

Neem kennis van die volgende advertensie .

27/02/2023
27/02/2023
25/02/2023
25/02/2023
21/02/2023
St. Konrad Primêr, het weer deel geneem aan die tweede rondte van die Oudtshoorn streek atletiek proewe. En soos gewoont...
10/02/2023

St. Konrad Primêr, het weer deel geneem aan die tweede rondte van die Oudtshoorn streek atletiek proewe.

En soos gewoontlik het ons leerders uit geblink.
Baryonishia Abrahams het n rekord uitdunne tyd gehardloop in haar 1200m finale. Sy het n tyd van 4:29 sekondes kaf gedraf. Ander uitblinkers sluit in Keishia Olifant wat weereens eerste plek in beide 100m en 200m verower het. Sy het ook tweede plek in 0/13 verspring gehaal. Erin Onkers wat tweede plek in 0/13 massa bal behaal het, syt ook n uitdune rekord slag gegooi na haar tweede probeerslag.
Verdere uitblinkers sluit in, Scarlett Prins 1st (60m) en 2de (80m), Jayden Jantjies 2de plek (60m),Luke Jacobs 2de plek (80m), Donavan Sauls 1ste plek (150m) 2de plek (100m),Jordan Mei 4de (60m). Farrolynn Claassen 3de (80m)Amira-blue 4de(80m).Roberto Pienaar 4de (100m). Baie dankie aan almal wat by gedra het tot hulle sukses.

Ons is baie trots op julle. Ons sien julle volgende week!! Maak ons trots

09/02/2023
09/02/2023

Aandag alle Ouers.

Net n vriendelike herinnering van die Ouer vergadering wat vernaand by die skool sal plaasvind.

Tyd is 18:00

Adresse

Democratic Republic Of The

Site Web

Notifications

Soyez le premier à savoir et laissez-nous vous envoyer un courriel lorsque St. Konrad Primary School publie des nouvelles et des promotions. Votre adresse e-mail ne sera pas utilisée à d'autres fins, et vous pouvez vous désabonner à tout moment.

Raccourcis

Partager

Type