15/04/2025
https://youtu.be/GiyUGnWfpgU?feature=shared
Leer vinnig oor Superhelde!
Welkom by ons prettige video vir klein kinders! Vandag leer ons oor superhelde – nie net dié met kappies en spesiale kragte nie, maar ook die helde in ons al...
03/02/2025
Bevorder jou kennis met kleure
Bevorder jou kennis met kleure. Kleur in, tel en meng kleure! 🎨✨
Welkom by ons kleurryke avontuur! In hierdie video ontdek ons die wonderwêreld van kleure deur prettige en opvoedkundige aktiwiteite:1️⃣ Kleur in volgens die...
03/02/2025
Leer al jou kleure ken!
Kleurryke Avontuur: Kom leer al jou kleure ken.
Welkom by ons prettige en opvoedkundige kleure-avontuur! 🌈 In hierdie video gaan ons saam verskillende kleure verken deur opwindende aktiwiteite soos: Pom-...
03/02/2025
Kyk gerus na my YouTube kanaal
Word gou slim
Hierdie kanaal is geskep deur Juffrou Mariska. Ek het 'n NGOS deur UNISA verwerf spesifiek vir Senior en FET fase, maar het sedertdien ook 'n groot liefde vir Grondslagfase ontwikkel. Ek deel graag opvoedkundige videos in ons Afrikaanse moedertaal vir kinders van verskillende ouderdomme. Hierdie vid...