Lingi

Lingi Lingi is 'n unieke, sagte beer wat 8000 woorde praat - in Afrikaans en Engels! www.lingi.co.za

😴💤Wat doen ons voor slaaptyd? Ons luister 'n Lingistorie of twee.  My mamma kan sommer by my lê, haar oë ook toemaak (ek...
24/05/2026

😴💤Wat doen ons voor slaaptyd? Ons luister 'n Lingistorie of twee. My mamma kan sommer by my lê, haar oë ook toemaak (ek d**k sy verdien 'n slapie!) en saam met my na die stories luister 💭💤

🧸Wil jy meer oor Lingibere weet? Loer gerus op www.lingi.co.za of whatsapp ons by 064 685 5310📣

🐘🦒 CAMO BAADJIES 💚. Maak Lingi se plaasstories sommer baie pret.  Ideaal vir seuntjies EN  dogtertjies ...want daar is p...
23/05/2026

🐘🦒 CAMO BAADJIES 💚. Maak Lingi se plaasstories sommer baie pret. Ideaal vir seuntjies EN dogtertjies ...want daar is pienk camo baadjies ook beskikbaar.
Loer gerus in ons winkel en bestel jou Lingibeer of Lingibaadjies hier: https://www.lingi.co.za/winkel/.
🥰 Wil jy iets vra ... whatsapp ons gerus by 064 6855310
Lingi-liefde, Bertha

💥VOORSKOOLSE KLEUTERS!  Leer die ABC maklik aan met Lingi se ABC liedjie en oulik gedrukte ABC baadjie.💚 Bestel jou Ling...
22/05/2026

💥VOORSKOOLSE KLEUTERS! Leer die ABC maklik aan met Lingi se ABC liedjie en oulik gedrukte ABC baadjie.
💚 Bestel jou Lingibaadjie of Lingi in ons winkel: https://www.lingi.co.za/winkel/

Ons wil graag van jou hoor! Whatsapp ons by 064 685 5310.
Lingi-liefde Bertha

🎊FLORIS VERJAAR!  Mamma Leandri skryf vir ons:  "Jana, ek moet net die met jou deel. Klein Floris het 3 geword en ons he...
21/05/2026

🎊FLORIS VERJAAR! Mamma Leandri skryf vir ons: "Jana, ek moet net die met jou deel. Klein Floris het 3 geword en ons het sy b-day photoshoot gehad. Sy tema was "party animals" (young, wild and three) 😂 So maak ons beertjies bymekaar en toe ons uit die kar uitklim (Lingi is altyd in die kar!) .. .toe moes Lingi saam Birthday 😂 Party hat en al!"

🎊Hoop jy het superlekker verjaar liewe Floris🧸📣💚

2-5 JARIGES!🔴🔵💛 leer kleure tjoef-tjaf aan met Lingi se oulike baadjie!  Lingi sê die kleur en die kleinding leer en wys...
19/05/2026

2-5 JARIGES!🔴🔵💛 leer kleure tjoef-tjaf aan met Lingi se oulike baadjie! Lingi sê die kleur en die kleinding leer en wys! Ook dieregeluide, telwoorde en vorms!
💚Bestel jou Lingibaadjie of Lingibeer hier: https://www.lingi.co.za/winkel/

Wil jy iets weet oor ons Lingibere, whatsapp gerus: 064 685 5310.
Lingi-liefde, Bertha

05/05/2026

📣Klankboksies, amper soos CD's vir Lingi? Wico die Prater vertel hoe maklik dit is om 'n klankboksie te koop, te ruil en te luister. Jip, ure se pret!🧸💥

03/05/2026

⁉ 'n Nuwe beer? Een wat skool slim is? Wico vertel wat in Lingiland gebeur 🐘💚

02/05/2026

🗣Hoe is Wico die Prater so bekkig? 😎. Sy geheim is uit! Kyk hier!😁

01/05/2026

🐾📽WERKERSDAG drama! Skermvrye tyd is Wico se voorland ...wat nou!? Wico en sy hond het 'n slim plan ...🧸

26/04/2026

🎁 Wico en Lingi. Kyk die superoulike video!📽

🧸Bestel jou Lingi mini-me hier: https://www.lingi.co.za/product/lingi-mini-me-beer/

Jip, ons borduur die maatjie se naam op die Lingi mini-me baadjie!
Ja, jy kan sommer baie ekstra klankboksies bestel: liedjies, rympies, stories, slaapklanke, MAALTAFELS en baie meer!

🧸Wil jy iets vra? Sekerlik, whatsapp ons by 064 685 5310🙂

Address

39 Voortrekker Street
Zeerust
2865

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lingi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Lingi:

Shortcuts

Share