Hoërskool Breërivier

Hoërskool Breërivier Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hoërskool Breërivier, School, Worcester.

Gr 12 September eksamen rooster
18/08/2015

Gr 12 September eksamen rooster

Gr 8 tot 11 toets rooster. Let asb op dat gr 10 en 11 Wiskunde Geletterdheid op 10 September skryf.
18/08/2015

Gr 8 tot 11 toets rooster. Let asb op dat gr 10 en 11 Wiskunde Geletterdheid op 10 September skryf.

So bietjie matrieks...
14/08/2015

So bietjie matrieks...

Dis hoe dit lyk as jy Drostdy 6-0 wen in die Worcester Skaak Liga 0/18. Baie geluk HB!!! Julle dra ons naam hoog.
14/08/2015

Dis hoe dit lyk as jy Drostdy 6-0 wen in die Worcester Skaak Liga 0/18. Baie geluk HB!!! Julle dra ons naam hoog.

HB vs EPH 12 Aug
14/08/2015

HB vs EPH 12 Aug

Ons leerders het die naweek deelgeneem aan die Marie Delport skaak toernooi gereel deur Heartbeat Skaak Klub en sommiges...
09/08/2015

Ons leerders het die naweek deelgeneem aan die Marie Delport skaak toernooi gereel deur Heartbeat Skaak Klub en sommiges het soos volg presteer:
Pharin Philander - Goud (u/18 Girls)
Franco Farao - Silwer (u/18 Boys)
Feranah Burger - Bronze (u/16 Girls)
Nicole Springveldt - Silwer (u/16 Girls)
Jamie Kortjie - Bronze (u/14 Girls). Baie geluk aan hierdie leerders.

Matriekafskeid 2015... part 2
05/08/2015

Matriekafskeid 2015... part 2

Matriekafskeid 2015... part 1
05/08/2015

Matriekafskeid 2015... part 1

Woorde kan nie n onvergeetlike aand soos Vrydag beskryf nie. Ons wil graag elkeen van ons gr 12 leerders bedank en kompl...
02/08/2015

Woorde kan nie n onvergeetlike aand soos Vrydag beskryf nie. Ons wil graag elkeen van ons gr 12 leerders bedank en komplimenteer. Nie net het julle asemrowend en sjarmant gelyk nie maar ook vir die mooi gesindheid waarmee jul die geleentheid geniet het. HB is uiters trots op julle. Mag jul nou jul aandag fokus op jul voorbereiding vir die September eksamen en groot suksesse behaal.

28/07/2015

Gr 10 en 11 ouervergadering vanand om 18h00 in die skoolsaal. Ouers moet asb leerders se raporte saam bring... hoop om jul almal daar te sien.

Gr 12B spog met hul stunning nuwe matriek-truie...
28/07/2015

Gr 12B spog met hul stunning nuwe matriek-truie...

N baie mooi manier om ondwerys aan nie-onderwysers te verduidelik... en steeds geniet ons elke oomblik van onderrig gee.
23/07/2015

N baie mooi manier om ondwerys aan nie-onderwysers te verduidelik... en steeds geniet ons elke oomblik van onderrig gee.

Address

Worcester

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Breërivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category