21/08/2026
Worcester Events
This page's main purpose is to advertise or promote Events in or around our beautiful town, Worcester.
Schools, sports events, golf days, weddings, fundraisers, charity, fun, festivals and any other events are welcome to advertise on this page.
21/08/2026
17/08/2026
π₯π₯ Get ready to FEEL the beat! π₯π₯
The MD Academy Drum Concert is coming to NuMetro Mountain Mill! πΆ
π
19 September 2026
π Doors open at 18:00 for an 18:30 start
π Cinema 4, NuMetro Mountain Mill
ποΈ Adults: R120 | Kids under 13: R80
Expect an unforgettable evening packed with rhythm, energy, and incredible drumming talent! π₯π₯
ποΈ Tickets are available at mornaydummer.co.za or scan the QR code on the poster to book now!
Bring your rhythm-loving crew and come experience the beat! β€οΈπ₯
Worcester
14/08/2026
π‘π₯ CARNIVAL FESTIVAL KOM NA ESSelen PARK STADIUM! π₯π‘
Maak jou reg vir twee dae vol pret, vermaak en familiepret! ππ
π
25β26 September 2026
π Esselen Park Stadium
π’ Fun rides
π Kosstalletjies
π€ Vermaak
π Pret vir die hele gesin!
ποΈ TOEGANGSGELD:
π§ Kinders: R30
π§ Volwassenes: R40
π₯€ Gratis koeldrank!
π Vir meer inligting: 069 358 8190
π Tag jou familie en vriende en maak seker julle mis nie hierdie Carnival Festival nie! π‘π₯
BreakingNewsWorcester
11/08/2026
We will be celebrating each of the 16 artists that participated in our opening exhibition in the next few weeks !
You can still view the art works at the Ou Meule building on NID campus every Tuesday, Wednesday and Thursday between 9:00 and 12:00.
_______________________________________________________________
Ons vier die elkeen van die 16 kunstenaars wat aan ons openingsuitstalling deelgeneem hetoor die volgende paar weke !
Jy kan steeds die kunswerke by die Ou Meule-gebou op die NID-kampus besigtig β elke Dinsdag, Woensdag en Donderdag tussen 09:00 en 12:00.
07/08/2026
Worcester Perdryklub hou sy jaarlikse skou! Kontak vir kosstalletjies, kindervermaak, koffiewaentjies, roomyskaravane, boekverkope, blomme, groente & vrugte, konfyt & tuisgemaak, perde-benodighede, ens.
'n Dag vol aksie, familie-vermaak en pret! Stalletjies slegs R50.
Saterdag, 10 Oktober 2026.
06/08/2026
MNR & MEJ LANGERUGSKOOL π¦
Dagboek solank die datum vir hierdie spoggeleentheid van Langerugskool!
05/08/2026
K U L T U U R A A N D π¦
EN...die kaartjieverkope is oop!
Volg die volgende maklike stappe:
β‘οΈ Koop jou kaartjie by ontvangs.
OF
β‘οΈ (1) Skakel vir Anzill by ontvangs [023 346 5300] om jou kaartjie te bespreek; (2) doen jou betaling met 'n eft en (3) stuur jou bewys van betaling [[email protected]] om jou plek te bevestig. NB: EFT Verwysing = Kultuuraand + Koper se van.
Vinnig spring om seker te maak dat jy 'n sitplekkie kry!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Contact the school
Telephone
Website
Address
6850