Pampoen Padstal

Pampoen Padstal

Share

Kom kuier by die Pampoen Padstal vir 'n koppie moer koffie en rakke vol produkte van die plaas. Geleë op R60 tussen Worcester en Robertson.

17/08/2026

Heerlike vars Aspersies uit Nuy!

15/08/2026

Uiteindelik het ons waterblommetjies. Kom kry, hulle is skaars soos hoendertande.

30/06/2026

Dankie vir die kuier Leke Kampers Julle 2 is magic. Mag julle travels net die beste wees! Onthou ons het altyd n vars roosterkoek vir julle 2.

29/06/2026

Kyk hoe mooi! Mel Elliott en sy verkwas kan toor! Carine Elliott

25/06/2026

Vandag gekry! Hoe mooi is dit nie? Gemaak in die Boland.

19/06/2026

Ons bure doen die ou trick op Surine van Nuy Winery. Kyk tot die einde. Prysloos!

08/06/2026

Baie geluk onse Sanna met jou verjaarsdag. Jy is regtig 'n inspirasie vir ons by die padstal. Jy hou ons op ons tone en is 'n ystervrou. Ons waardeer jou en is lief vir jou. Mag die Here jou seën met gesondheid en nog baie jare. Hiep Hiep Hoera vir Sanna!

27/05/2026

DIE KRAG IS AAN
DIE PAAIE IS OOP N1 / R60
KOM KUIER GERUS

10/05/2026

Weather Warning: We will be closed tomorrow 11 May for your safety and the safety of our staff traveling to work. Be safe.

09/05/2026

Sanna het sop gekook!
Die heerlikste Bonesop met beesvleis.

Want your school to be the top-listed School/college in Worcester?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address

Worcester

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00