Esselenpark Primêre Skool - Amptelik

Esselenpark Primêre Skool - Amptelik Esselenpark Primêre Skool is geleë te Worcester in die hartjie van die Boland. Die dorp se karakter is landelik met ‘n groot dorp gevoel.

Die skool en die dorp word gevoed deur omliggende plase en boerderye.

04/10/2026

Dit was soooo lekker om weer my kinders te sien. Groot, verantwoordelik en die beste van alles.. Jare lange vrienskap wat op laerskool gesmee was. Groete aan almal.

Mnr.K.A.Sass Prinsipaal

🌷🎂 Geseënde Verjaarsdag, Juffrou Pienaar! 🎂🌷Mag hierdie spesiale dag vir u gevul wees met liefde, vreugde en mooi oombli...
23/09/2026

🌷🎂 Geseënde Verjaarsdag, Juffrou Pienaar! 🎂🌷

Mag hierdie spesiale dag vir u gevul wees met liefde, vreugde en mooi oomblikke saam met die mense wat vir u kosbaar is. ❤️

Mag die Here u ryklik seën in hierdie nuwe lewensjaar en u elke dag herinner aan hoe spesiaal en waardevol u is. Mag Hy u krag gee vir elke uitdaging, vrede in u hart, vreugde in die klein dinge en guns op elke tree van u pad. 🙏🏽✨

Mag die jaar wat voorlê vir u nuwe geleenthede, mooi herinneringe, groot seëninge en baie redes om dankbaar te wees bring.

Baie geluk met u verjaarsdag, Juffrou Pienaar! 🌸
Mag u vandag net soveel liefde ontvang as wat u deur die jaar aan ander gee. 💐❤️

🎉🌷 Geseënde Verjaarsdag, Juffrou Cilliers! 🌷🎉Mag u dag gevul wees met liefde, vreugde en baie mooi oomblikke. 💐 Mag die ...
23/09/2026

🎉🌷 Geseënde Verjaarsdag, Juffrou Cilliers! 🌷🎉

Mag u dag gevul wees met liefde, vreugde en baie mooi oomblikke. 💐 Mag die Here u ryklik seën, u versterk en u in die nuwe lewensjaar met Sy genade, guns en vrede omring.

Mag elke nuwe dag vir u nuwe hoop, nuwe geleenthede en talle redes om dankbaar te wees bring. 🙏🏽✨

Baie geluk met u verjaarsdag! Mag u ’n wonderlike en geseënde dag hê! 🎂🌸

Baie dankie aan SHerredon Lennert vir die pragtige skrywe. Ons by E.P.P waardeer dit.
23/09/2026

Baie dankie aan SHerredon Lennert vir die pragtige skrywe. Ons by E.P.P waardeer dit.

Sê NEE vir Gender-Based Violence (GBV)​Vandag staan ons as ’n eenheid saam, aangetrek in swart, om ’n duidelike en kragt...
18/09/2026

Sê NEE vir Gender-Based Violence (GBV)
​Vandag staan ons as ’n eenheid saam, aangetrek in swart, om ’n duidelike en kragtige boodskap uit te stuur: Genoeg is genoeg.
​Geweld teen vroue en kinders het geen plek in ons gemeenskap, ons skole of ons huise nie. Ons neem ’n standpunt in vir geregtigheid, beskerming en respek vir almal.
​Staan Saam: Ons verbreek die stilte en ondersteun dié wat stemloos is.
​Beskerm Ons Gemeenskap: Ons bou ’n veilige omgewing vir ons kinders en toekomstige generasies.
​Neem Aksie: Stop geweld, ondersteun mekaar en praat uit teen GBV.
E.P.P ​"Together we stand stronger. Say NO to Gender-Based Violence!" 🖤🛑

05/09/2026
Best dressed wenners
05/09/2026

Best dressed wenners

Address

Worcester

Opening Hours

Monday 07:15 - 15:00
Tuesday 07:15 - 15:00
Wednesday 07:15 - 15:00
Thursday 07:15 - 15:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27233470240

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Esselenpark Primêre Skool - Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Esselenpark Primêre Skool - Amptelik:

Shortcuts

Share