Hoërskool Wolmaransstad

Hoërskool Wolmaransstad WOLLIES - 'n Plattelandse skool wat aan leerders die geleentheid bied om te LEEF en te GROEI.

27/08/2026

WOLLIES | LANDLOOP | 👟👟👟

Baie geluk aan die 19 atlete van Hoërskool Wolmaransstad se landloopklub, wat gekies is vir die ACNW-span wat die provinsie gaan verteenwoordig by die SA-Landloopkampioenskappe!

Wat ’n ongelooflike prestasie!

Baie, baie geluk, seuns en Dr Frans! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding was alles die moeite werd. Ons is ongelooflik trots op julle en weet dat julle die Wolmaransstad-vlag hoog sal laat wapper!

WOLLIES | HOOFLEIERS 2027 | Baie geluk!
26/08/2026

WOLLIES | HOOFLEIERS 2027 | Baie geluk!

WOLLIES | PROJEK | TERREIN-SKOONMAAK 🪏🌿🪏🌿🪏🌿
25/08/2026

WOLLIES | PROJEK | TERREIN-SKOONMAAK 🪏🌿🪏🌿🪏🌿

WOLLIES | Rekordeksamen | Baie sterkte Matrieks!
24/08/2026

WOLLIES | Rekordeksamen | Baie sterkte Matrieks!

WOLLIES | RUGBY
24/08/2026

WOLLIES | RUGBY

WOLLIE WEEKLIKS
23/08/2026

WOLLIE WEEKLIKS

WOLLIES | PERSONEEL | Baie geluk aan Juf Joané en Jurie.
23/08/2026

WOLLIES | PERSONEEL | Baie geluk aan Juf Joané en Jurie.

Address

Posbus 76
Wolmaransstad
2630

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Wolmaransstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category