Wittedrif Primêre Skool

Wittedrif Primêre Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wittedrif Primêre Skool, School, Stofpad, Wittedrif.

‼️‼️Neem asseblief kennis‼️‼️Ons hou Maandag ‘n dringende ouer vergadering in die Gemeenskapsaal. Ons moedig elke ouer a...
21/09/2025

‼️‼️Neem asseblief kennis‼️‼️

Ons hou Maandag ‘n dringende ouer vergadering in die Gemeenskapsaal. Ons moedig elke ouer aan om dit by te woon.

Saam kan ons ‘n verskil maak!!

Baie geluk aan ons TOP 10 leerders. Ons is trots op elkeen wat die TOP 10 gehaal het in Kwartaal 2. Hou aan om elke dag ...
22/07/2025

Baie geluk aan ons TOP 10 leerders.

Ons is trots op elkeen wat die TOP 10 gehaal het in Kwartaal 2.

Hou aan om elke dag jou beste te gee en hard te werk. 🌟💫⭐️

Meneer Cee het vandag die skool kom besoek. Hy het met die leerders kom praat oor 2 dinge wat belangrik is by ‘n skool. ...
16/05/2025

Meneer Cee het vandag die skool kom besoek.

Hy het met die leerders kom praat oor 2 dinge wat belangrik is by ‘n skool. Die leerders se ore was gespits.

1. Luister
2. Dissipline

Hou die blad dop. Hy kom kuier en sing dalk
binnekort in Wittedrif.


Neem kennis‼️Ons begin Maandag, 12 Mei met ons winter skool tye.❄️☃️Skool begin stiptelik om 8:00 in die oggende. Leerde...
10/05/2025

Neem kennis‼️

Ons begin Maandag, 12 Mei met ons winter skool tye.❄️☃️

Skool begin stiptelik om 8:00 in die oggende. Leerders verdaag 14:00 in die middae.

Sport oefening (Netbal) sal 14:00 plaasvind. 🏐

Back by popular demand!!Na al die vakansie dae is dit tyd om daai lywe los te skud. Vrydagaand gaan groot pret wees. Sie...
04/05/2025

Back by popular demand!!

Na al die vakansie dae is dit tyd om daai lywe los te skud. Vrydagaand gaan groot pret wees.

Sien julle daar.💃🏽🕺🏽

❗️❗️Ouers neem asseblief kennis❗️❗️Te veel leerders daag laat op by die skool in die oggende.Reël asseblief met u kind s...
24/04/2025

❗️❗️Ouers neem asseblief kennis❗️❗️

Te veel leerders daag laat op by die skool in die oggende.

Reël asseblief met u kind se vervoer dat hulle die leerders vroeg genoeg optel, sodat die leerders betyds by die skool sal wees in die oggende.

🙂Leerders eet ook in die oggende vanaf 7:00 tot 7:30 ‘n heerlike bord warm pap.

16/04/2025
‼️ Neem asseblief kennis ‼️
16/04/2025

‼️ Neem asseblief kennis ‼️

‼️ 1 week oor om aansoek te doen vir Graad R en 1 leerders vir 2026. Asook leerders wat volgende jaar Hoërskool (Gr 8 ) ...
09/04/2025

‼️ 1 week oor om aansoek te doen vir Graad R en 1 leerders vir 2026. Asook leerders wat volgende jaar Hoërskool (Gr 8 ) toe moet gaan.‼️

📢 Struggling with your child's 2026 school application? We've got you covered!

🎥 Watch our step-by-step tutorials on YouTube:
📌 Part 1: Register as a Parent 👉 https://bit.ly/3FrjqLF
📌 Part 2: Apply for schools in the Western Cape 👉 https://bit.ly/4kLAQ5K

Don't wait— apply today! ⏳

09/04/2025
🎉 Kwartaal 1: Top 10 🎉 Baie geluk aan elke leerder.
02/04/2025

🎉 Kwartaal 1: Top 10 🎉

Baie geluk aan elke leerder.

Address

Stofpad
Wittedrif

Telephone

+27445359662

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wittedrif Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category