Angi's Stationery

Angi's Stationery Any Stationery you will need to send your child back to school in 2022. Not just affordable but the best quality.

Please contact me with any inquiry you might have.

Love Stationery!!
25/09/2021

Love Stationery!!

For all your back to school stationery needs......
25/09/2021

For all your back to school stationery needs......

2022 is om die draai. Met die Covid wat die land getref het en soveel mense sonder werk - sal enige wins kopie nou doen!...
25/09/2021

2022 is om die draai. Met die Covid wat die land getref het en soveel mense sonder werk - sal enige wins kopie nou doen!!

Stuur gerus u skool se skryfbehoeftes lys aan my en ek stuur 'n pakket prys aan u terug. Geen arm en been nie!!

Net die beste gehalte "STEADLER & TREE LINE" teen 'n bekostigbare prys.

Om teleurstelling te voorkom stuur u bestelling of navraag asap deur.

Ek woon in Witbank en daar sal geen aflewerings fooie in Witbank wees nie!! Werk in Balmoral . . . naby Kusile kragstasie, indien u kan kom afhaal - geen aflewerings fooie!!

Vertel u vriende, asook skole!! Vir elke "referal" kry u R50 afslag. Indien u reeds betaal het - aflewering reeds plaas gevind het sal ek u kontak om u R50 oor te bt!!

Maak gebruik van die whatsapp link vir enige vrae/ navrae of bestellings.

Hoor graag van u

Vriendelike groete,

Angi🌸

https://wa.me/message/THI4SYWVXCT3F1

Address

Witbank (1)
1035

Telephone

+27783742953

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Angi's Stationery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Angi's Stationery:

Shortcuts

Share

Category