Immergroen Huiswerk Sentrum

Immergroen Huiswerk Sentrum Ons help graag met jou kind se huiswerk!

Ons bied hulp met skool take, toesprake en algemene huiswerk gegee deur die skool. �
Ons het toegewyde, gekwalifiseerde onderwysers wat net die beste uitkoms vir jou kinders wil hê! �

Welgedaan blaartjie!
22/07/2024

Welgedaan blaartjie!

01/12/2023
🌱Ons brei uit!🌱Ons is opsoek na onderwyseresse/onderwysers om ons span te kom aanvul. Ideale kandidate moet woonagtig we...
20/11/2023

🌱Ons brei uit!🌱

Ons is opsoek na onderwyseresse/onderwysers om ons span te kom aanvul.

Ideale kandidate moet woonagtig wees in Witrivier, en vorige ondervinding sal voorkeur kry.

Take sluit in hulp met huiswerk in die middae en saam leer in eksamen tye.

Maandag tot Vrydag. 12H00 - 17H00.
Aanvangsdatum: Januarie 2024.

Stuur gerus jou CV na [email protected]

19/10/2023

🏊 Ons Amice en Maricus Blaartjies 🌱 last ons bars van trotsheid!

Baie geluk Lindie-blaar! Hou so aan! 🌱
19/10/2023

Baie geluk Lindie-blaar! Hou so aan! 🌱

Baie trots op hierdie DJ-blaar van ons 🌱
19/10/2023

Baie trots op hierdie DJ-blaar van ons 🌱

Baie geluk aan die volgende seuns wat opgeneem is in die 0/11 en 0/12 Ehlanzeni rugbyspanne. Trots op julle!
Congratulations to the following boys who were selected for the U/11 and U/12 Ehlanzeni rugby teams. We are proud of you!

U/11
Schalk van der Merwe
Uminathi Mvubu
Kevin Hobbs
DJ van der Linde
Mutshidzi Radzilani
Davuka Mhlaba

U/12
Karabo Makokga
Neethling George
Mabutfo Pilson
Rossouw Dreyer
Davian Pretorius
Lesedi Mateba

25 Merietes vir ons Amice en Boshoff Blaartjies 🌱
19/10/2023

25 Merietes vir ons Amice en Boshoff Blaartjies 🌱

Son, see, strand, landloop en... pikkewyne! Ons is Baie trots op ons CJ-blaar! 🌱
19/10/2023

Son, see, strand, landloop en... pikkewyne! Ons is Baie trots op ons CJ-blaar! 🌱

So kreatief Enrico-blaar! Jy maak ons trots 🌱
19/10/2023

So kreatief Enrico-blaar! Jy maak ons trots 🌱

Eisteddfod Gala-aand Gr 1-3
Van ons leerders se kunswerke is Vrydagaand by die Eisteddfod Gala-aand uitgestal:

Deoné Willemse
Hanru Cilliers
Lynka Pieters (afwesig)
Dia Hobbs
Peytin Pretorius
Enrico Dent

Baie geluk Adeline-Blaar 🌱
19/10/2023

Baie geluk Adeline-Blaar 🌱

Soo trots op ons Cilliers-blaar en Trino-blaar vir hulle prestasies! 🌱
19/10/2023

Soo trots op ons Cilliers-blaar en Trino-blaar vir hulle prestasies! 🌱

Stoei

Baie geluk aan Jandries Liebenberg en Markus Brits wat ingesluit is by die voorlopige SA stoei span.

Die volgende leerders van Laerskool Witrivier het aan die MSV stoei in Nelspruit die naweek deelgeneem:

Jandries Liebenberg
Freestyle O/11
Kg 30.5 - 33.6 2de plek
Jandries het ook aan die Pumatjie gestoei en ‘n 6de-plek kopie ontvang

Markus Britz
President Schools freestyle
Kg 50.2- 54.9 3de plek
Freestyle O/10
Kg 46.1- 50.2 1ste plek

Cilliers Odendaa
Cilliers het freestyle O/10 gestoei.
Cilliers het Pumatjies gestoei en ‘n knopie vir nr 4 ontvang

Trino Halbisch (Afwesig)
Trino het Pumatjies gestoei en ‘n 1ste knopie ontvang

Altyd 'n 'bok' Vir sports... Jy is net 'n fees Adeline-Blaar 🌱
19/10/2023

Altyd 'n 'bok' Vir sports... Jy is net 'n fees Adeline-Blaar 🌱

BOK-Vrydag / BOK-Friday

Address

White River
1240

Telephone

+27662401190

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Immergroen Huiswerk Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category