Female Fitness Studio

Female Fitness Studio

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Female Fitness Studio, Personal coach, 108 Constantia Dagbreek, Welkom.

30/05/2026

🌿 JOU GESONDHEID IS JOU GROOTSTE BATE 🌿
✨ Wil jy gewig verloor? ✨ Fitter en sterker voel? ✨ Meer energie hê vir elke dag? ✨ Jou gesondheid verbeter?
Begin vandag met klein stappe wat groot verskille maak!
💪 Gereelde oefening help om: ✔ Gewig te beheer ✔ Spiere te versterk ✔ Stres te verminder ✔ Energie te verhoog ✔ Jou algemene gesondheid te verbeter
🥗 Gesonde eetgewoontes saam met oefening is die sleutel tot sukses.
🌟 Onthou: Jy hoef nie perfek te wees nie, jy moet net begin!
Kies vandag vir 'n gesonder, sterker en gelukkiger jy.
🏃‍♀️ Beweeg meer • Eet gesonder • Leef beter 🏃‍♂️
"Jou liggaam kan dit doen. Dit is jou gedagtes wat jy moet oortuig." 💚

27/05/2026
27/05/2026

Oefeninge kan baie help met dinge soos angs,stres en depressie asook eensaamheid!!

Dit "Fix"nie alles oornag nie,maar dit help jou brein en liggaam op baie maniere.🩷

Jou brein stel goedvoel chemikaliee vry wat jou gemoed verbeter.

Dit help om spanning en opgehoopte stres en emosies uit jou liggaam te kry.

Dit help jou beter slaap!

Jou selfvertroue verbeter virseker want jy word fikser verloor dalk gewig en centimeters dan voel jy beter oor jouself!!

Jy het virseker meer energie.

Oefeninge help om jou gedagtes rustiger te maak en jou liggaam is minder gespanne.

Kontak my gerus of jou jonk/oud is almal is welkom!!🩷🩷🩷

09/05/2026

HULLE HET REGGEKOM MET VERBLYF EN WERK.
BAIE DANKIE VIR JULLE LIEFDE EN OMGEE..

Pragtige jong mense van Pretoria Noord..

Leon, net 19 jaar oud, en sy meisie ( haar naam het my ontgaan) slaap in hierdie bibberende koue op straat...

Leon hulle het kom aanklop vir komberse en het ons aan die gesels geraak ( oftewel ek het gepreek, soos net ek kan)

Nietemin, Leon se hy begin Maandag by n tuindienste werk maar kan ook yskaste en aircons herstel indien dit nie genoeg betaal vir verblyf nie.

Op sy jong ouderdom is hy gretig om enigiets te leer en te doen,

sy meisie het by n haarsalon gewerk en baie daarvan gehou,

sy wil ook admin leer maar sal huise skoon maak en/ of enige eerbare werk doen sodat hulle op hulle eie voete kan staan.

Asb julle, gee hierdie jong mense net n begin, hulle kan tog nie op hulle ouderdom al op straat bly nie.

Hulle het reggekom met verblyf en tydelike werk baie baie dankie.

29/04/2026

Voel jy dalk nie geliefd in jou eie liggaam nie, wil jy fikser word en sommer net beter voel oor jouself.

Sluit aan by Female Fitness Studio hier is elkeen ewe belangrik en na elke sessie voel jy beter.Ons maak nuwe vriendinne en ons gee om vir mekaar🩷

Navrae Sharlene Prinsloo 0725831011 asook 0662322893

28/04/2026

Hoekom is oefening goed vir jou?

Help jou brein en bui
*Minder stres
*Beter fokus
*Gelukkiger jy en jy voel goed

Gee jou meer energie
*Dit klink snaaks,maar hoe meer jy oefen
*jy voel minder moeg
*Hoe meer lus voel jy om dinge te doen

Help jou beter slaap
*Jy raak vinniger aan die slaap
*Jy slaap dieper en beter

Help met gewig en fiksheid
*Jy verbrand vet
*Jy word fikser
*Jy kry meer selfvertroue

Sluit aan by Female Fitness Studio

24/04/2026

Hoekom is oefeninge met gewigte belangrik?

Dit bou n sterk,gesonde liggaam
*Verhoog jou spierkrag en uithouvermoë
*Maak jou liggaam meer "toned" asook ferm

Dit help met vet verloor asook gewig beheer
*Oefeninge verbrand kaloriee
*Spiere help jou metabolisme vinniger werk
*Jy verloor vet, en nie net gewig nie

Dit verbeter jou "mood" en selfvertroue
*Oefeninge laat jou brein "feel good" hormone vrystel
*Verminder virseker jou stres,angs en depressie
*Jy voel beter oor jouself

Sluit gerus aan by Female Fitness Studio (by Kiewiets gym) is my plekkie. Of jy jonk of oud is, oorgewig of maer is hier is almal welkom en belangrik vir my🩷🩷🩷

Photos from Female Fitness Studio's post 12/08/2025

Female Fitness Studio by Kiewiets gym 108 Constantia str Dagbreek Welkom. Die somer is oppad nou is die tyd om weer te begin oefen!!

Wil jy graag beter word in jouself? Lief wees vir jouself? Fikser word en net n beter jy word. Sluit aan by ons.

R1000 per maand jou gymgelde is ingesluit! 4 x keer n week. Jy kan op Vrydae en Saterdae by jouself kom oefen.
R300 aansluitingsfooi.

Ons oefen hard en geniet elke dag se oefening.
Navrae Sharlene Prinsloo sel nr 0725831011
Eben Eben Klein Kiewiet Prinsloo sel nr 0847991632

Want your school to be the top-listed School/college in Welkom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


108 Constantia Dagbreek
Welkom
9459

Opening Hours

Monday 06:00 - 19:00
Tuesday 06:00 - 19:00
Wednesday 06:00 - 19:00
Thursday 06:00 - 19:00
Friday 06:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 11:00