Isabel Beukes Wiskunde en Wetenskap Sentrum

Isabel Beukes Wiskunde en Wetenskap Sentrum Wiskunde & Wetenskap klasse vir hoërskool leerders aangebied by Hoërskool Waterkloof

21/06/2026
Ons sosiale media is onder nuwe admin!Julle kan uitsien na spesiale promosies en nuwe content in die komende weke.Volg e...
10/06/2026

Ons sosiale media is onder nuwe admin!
Julle kan uitsien na spesiale promosies en nuwe content in die komende weke.
Volg en hou dop!

Wiskunde is glad nie jou kind se gunsteling nie, en hulle sukkel om deur te kom elke kwartaal...Jy is nie alleen nie... ...
29/05/2026

Wiskunde is glad nie jou kind se gunsteling nie, en hulle sukkel om deur te kom elke kwartaal...

Jy is nie alleen nie... dit gebeur baie meer as wat ouers besef.

Hier is hoekom:
✔ In die klas volg kinders net saam
✔ Hulle d**k hulle verstaan, maar het nie alles verwerk nie
✔ By die huis moet hulle self die werk doen
✔ Swak fondasie begin wys

Dis waar frustrasie begin... vir ouer én kind.

By Isabel Beukes Wiskunde en Wetenskap Sentrum help ons leerders om:
✨ ‘n Sterk fondasie te bou
✨ Teen hul eie tempo te leer
✨ Regtig te verstaan. nie net te volg nie

📞 Kontak ons vandag en help jou kind bou selfvertroue in Wiskunde en Wetenskap.

🌐 https://www.isabelbeukeswiskwet.co.za/
☎️ 064 764 1965
📧 [email protected]




















🟢 Klein groepies van 6 leerders🟣 Graad 8 tot Graad 12🟡 Leerders van enige skool af is welkom🔵 WhatsApp navrae: 9:00 tot ...
27/05/2026

🟢 Klein groepies van 6 leerders
🟣 Graad 8 tot Graad 12
🟡 Leerders van enige skool af is welkom
🔵 WhatsApp navrae: 9:00 tot 15:00
🔴 Lestye: Middae en Aande

📞 Kontak Isabel Beukes vandag om jou plek te bespreek.
🌐 https://www.isabelbeukeswiskwet.co.za/
☎️ 064 764 1965
📧 [email protected]




















By Isabel Beukes Wisk & Wet Sentrum bied ons addisionele klasse aan in klein groepies van slegs 6 leerders, sodat elke l...
25/05/2026

By Isabel Beukes Wisk & Wet Sentrum bied ons addisionele klasse aan in klein groepies van slegs 6 leerders, sodat elke leerder die aandag kry wat hulle nodig het om te verbeter.

Ons bied klasse vir:
• Graad 8 tot Graad 12
• Leerders van enige skool is welkom

Vakke beskikbaar:
Wetenskap
Gewone Wiskunde
Alpha Wiskunde
Wiskundige Geletterdheid

📲 WhatsApp navrae: 9:00 – 15:00
📚 Klasse: Middae en Aande

📞 Kontak Isabel Beukes vandag om jou plek te bespreek:
☎️ 064 764 1965
🌐 https://www.isabelbeukeswiskwet.co.za/
📧 [email protected]

🤓 Klasse beskikbaar aanlyn of in persoon by Hoërskool Waterkloof 🟢 Klein groepies van 6 leerders🟣 Graad 8 tot Graad 12🟡 ...
22/05/2026

🤓 Klasse beskikbaar aanlyn of in persoon by Hoërskool Waterkloof

🟢 Klein groepies van 6 leerders
🟣 Graad 8 tot Graad 12
🟡 Leerders van enige skool af is welkom
🔵 WhatsApp navrae: 9:00 tot 15:00
🔴 Lestye: Middae en Aande

* Wetenskap
* Gewone Wiskunde
* Alpha Wiskunde
* Wiskundige Geletterdheid

📞 Kontak Isabel Beukes vandag om jou plek te bespreek.

Address

Waterkloof
Waterkloof
0181

Opening Hours

Monday 07:00 - 20:00
Tuesday 07:00 - 20:00
Wednesday 07:00 - 20:00
Thursday 07:00 - 20:00
Friday 07:00 - 20:00

Telephone

+27647641965

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Isabel Beukes Wiskunde en Wetenskap Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category