06/09/2026
π΄ββοΈπ FIETSRY PRYSUITDELING ππ΄ββοΈ
Saterdag, 5 September 2026 - HoΓ«rskool Wesvalia
Wat βn fantastiese fietsryseisoen! ππ΅ββοΈ
Tydens die prysuitdeling is die reekswenners aangekondig en is daar erkenning gegee aan al die fietsryers se harde werk, toewyding en deursettingsvermoΓ« deur die seisoen. π
π
Ruan Steyn is aangewys as die reeks wenners van die o/12 Sprog seuns.
Ons is ook ongelooflik trots om die Noordwes-span bekend te stel wat oor n paar weke in Stellenbosch gaan deelneem! ππ
Ruan Steyn, Marko van Aarde en Shane Francis gaan ons skool ook hier verteenwoordig.
Baie geluk aan elke fietsryer wat deel was van hierdie besonderse seisoen. Julle harde werk het beslis vrugte afgewerp! π
Ons wens die NW-span alle sterkte toe vir Stellenbosch β trap hard, hou moed en geniet elke oomblik! π΄ββοΈπ₯