Proffies - Vredendal

Proffies - Vredendal Proffies bou karakter deur foute te maak en wéér te probeer. Met blootstelling en uithouvermoë verken ons die Skepping.

WEEK 8 : LES 8 | Rooikool PH-Skaal🩵💚Hierdie week kyk ons na pH-skale en indikators🔎!
07/09/2026

WEEK 8 : LES 8 | Rooikool PH-Skaal
🩵💚

Hierdie week kyk ons na pH-skale en indikators🔎!

07/09/2026

KRAG IN AKSIE💪🏼🏋🏼‍♀️
💚🩵

Proffies het ondersoek ingestel op krag en beweging! Deur ’n prettige praktiese eksperiment het hulle ontdek watter impak statiese krag het op voorwerpe🧪✨

Van probeer, frustrasie en toets tot ontdek en leer.
Ons Proffies leer wetenskap deur dit self in aksie te sien en te doen!👩‍🔬👨‍🔬

🧪 VINNIGE FEITE VRYDAG 🥼Het jy geweet?
04/09/2026

🧪 VINNIGE FEITE VRYDAG 🥼

Het jy geweet?

WEEK 7 : LES 7 | Skadu-ontdekking🩵💚Hierdie week kyk ons na skadu-ontdekking🔎!  skadu-ontdekking
31/08/2026

WEEK 7 : LES 7 | Skadu-ontdekking
🩵💚

Hierdie week kyk ons na skadu-ontdekking🔎!

skadu-ontdekking

26/08/2026

BEWEGING VAN LIG 🔦
💚🩵

Die Proffies het hul wetenskaplike nuuskierigheid gebruik om die beweging van lig te ondersoek! 🌟

Deur middel van ’n prettige eksperiment het hulle self ontdek hoe lig beweeg en wat gebeur wanneer dit deur verskillende voorwerpe en rigtings beweeg. 🔦👀

Ons glo dat die beste leer plaasvind wanneer leerders self kan eksperimenteer, waarneem en ontdek! 🧪💡

24/08/2026

STROOITJIE TERMOMETER🌡️♨️
🩵💚

Ons Proffies hul wetenskaplike nuuskierigheid los gelaat! 👩‍🔬👨‍🔬

Hulle het ondersoek ingestel hoe ’n strooitjie-termometer werk en self ontdek hoe temperatuur veranderinge kan veroorsaak.

Deur te eksperimenteer, waar te neem en vrae te vra, leer ons dat wetenskap oral rondom ons is! 🧪✨

Kyk hoe ons Proffies leer deur te ontdek en pret te hê! ❤️


WEEK 6 : LES 6 | Beweging van klank🩵💚Hierdie week kyk ons na die beweging van klank🔊!
24/08/2026

WEEK 6 : LES 6 | Beweging van klank
🩵💚

Hierdie week kyk ons na die beweging van klank🔊!

WEEK 5 : LES 5 | Krag in aksie🩵💚Hierdie week kyk ons na verskillende kragte💪🏼!
17/08/2026

WEEK 5 : LES 5 | Krag in aksie
🩵💚

Hierdie week kyk ons na verskillende kragte💪🏼!

Address

Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 09:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Proffies - Vredendal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Proffies - Vredendal:

Shortcuts

Share

Category