Hoërskool Vredendal

  • Home
  • Hoërskool Vredendal

Hoërskool Vredendal Hoërskool Vredendal: kom deel in die gebeure en nuus en word deel van die Daller-familie




𝐓𝐄𝐍𝐃𝐄𝐑 𝐒𝐍𝐎𝐄𝐏𝐈𝐄Enige navrae kan gerig word aan:📞 027 213 1050📧 admin@hsvdal.co.za
10/09/2026

𝐓𝐄𝐍𝐃𝐄𝐑 𝐒𝐍𝐎𝐄𝐏𝐈𝐄

Enige navrae kan gerig word aan:

📞 027 213 1050
📧 [email protected]



𝐊𝐎𝐒𝐇𝐔𝐈𝐒𝐋𝐄𝐈𝐄𝐑𝐒 𝟐𝟎𝟐𝟕Baie geluk aan dié leerders wat as Koshuisleiers vir 2027 aangewys is!
10/09/2026

𝐊𝐎𝐒𝐇𝐔𝐈𝐒𝐋𝐄𝐈𝐄𝐑𝐒 𝟐𝟎𝟐𝟕

Baie geluk aan dié leerders wat as Koshuisleiers vir 2027 aangewys is!



𝐃𝐀𝐍𝐊𝐈𝐄Baie dankie aan die volgende persone vir hulle borgskappe:📍Riaan Basson - gooi van ons nuwe gewigstootsirkel📍Henry...
08/09/2026

𝐃𝐀𝐍𝐊𝐈𝐄

Baie dankie aan die volgende persone vir hulle borgskappe:

📍Riaan Basson - gooi van ons nuwe gewigstootsirkel
📍Henry Hagen - alarm vir ons Hoëprestasiesentrum

Ons waardeer julle goedgesindheid teenoor die skool!



𝐇𝐄𝐍𝐆𝐄𝐋 (𝐄𝐊𝐒𝐓𝐄𝐑𝐍)Luan Liebenberg (Graad 9) het die naweek aan die Spartan Hengelklub se maandelikse klubkompetisie deelge...
06/09/2026

𝐇𝐄𝐍𝐆𝐄𝐋 (𝐄𝐊𝐒𝐓𝐄𝐑𝐍)

Luan Liebenberg (Graad 9) het die naweek aan die Spartan Hengelklub se maandelikse klubkompetisie deelgeneem.

Hy het daarin geslaag om 3 visse met ’n totale gewig van 4,5kg te vang.

Hy eindig 2de in die Junior-afdeling en 6de algeheel.

Met die jongste uitslae van die naweek, het Luan opgeskuif na 3de plek op die jaarpuntelys onder die Juniors.

Baie geluk, Luan!



𝐌𝐀𝐓𝐑𝐈𝐄𝐊 𝟐𝟎𝟐𝟓Baie geluk aan Matriek 2025 met julle Wiskunde uitslae!📍Algeheel 18de in die Wes-Kaap📍Algeheel 8ste in die W...
05/09/2026

𝐌𝐀𝐓𝐑𝐈𝐄𝐊 𝟐𝟎𝟐𝟓

Baie geluk aan Matriek 2025 met julle Wiskunde uitslae!

📍Algeheel 18de in die Wes-Kaap
📍Algeheel 8ste in die Wes-Kaap, as die gemeenskap se welvaart inaggeneem word

Ons is baie trots op julle én op ons onderwysers vir hulle harde werk!



03/09/2026
𝐀𝐓𝐋𝐄𝐓𝐈𝐄𝐊Brooklyn Waterboer (Graad 10), het vandag aan die Driesprong 0/18-item deelgeneem by die COSSASA Kampioenskappe ...
02/09/2026

𝐀𝐓𝐋𝐄𝐓𝐈𝐄𝐊

Brooklyn Waterboer (Graad 10), het vandag aan die Driesprong 0/18-item deelgeneem by die COSSASA Kampioenskappe te Bulawayo, Zimbabwe. 🇿🇦

Hy het ‘n uitstekende 3de plek behaal!

Wat die prestasie meer merkwaardig maak, is dat hy nog 0/16 is!

Baie geluk Brooklyn, ons is baie trots!



𝐆𝐄𝐋𝐔𝐊𝐊𝐈𝐆𝐄 𝐒𝐄𝐊𝐑𝐄𝐓𝐀𝐑𝐄𝐒𝐒𝐄𝐃𝐀𝐆Gelukkige Sekretaressedag aan Tannie Tillie, Tannie Deirdré en Tannie Anandie!Ons waardeer jull...
02/09/2026

𝐆𝐄𝐋𝐔𝐊𝐊𝐈𝐆𝐄 𝐒𝐄𝐊𝐑𝐄𝐓𝐀𝐑𝐄𝐒𝐒𝐄𝐃𝐀𝐆

Gelukkige Sekretaressedag aan Tannie Tillie, Tannie Deirdré en Tannie Anandie!

Ons waardeer julle harde werk! 🤍



Address

Grens Street

8160

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Vredendal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Vredendal:

Shortcuts

  • Want your school to be the top-listed School/college?

Share