Volmoed Primer

Volmoed Primer Volmoed Primer is geleè 20km buite Oudtshoorn .Volmoed het sy naam waardiglik verander het van van "Armoed na Volmoed

Veelsgeluk juf Britz.  Baie dankie vir wat u beteken en doen vir die skool
02/09/2026

Veelsgeluk juf Britz. Baie dankie vir wat u beteken en doen vir die skool

02/06/2026
Vir u aandag Ouers
11/05/2026

Vir u aandag Ouers

Aandag ouers.  Neem kennis asb
07/05/2026

Aandag ouers. Neem kennis asb

BELANGRIKE kennisgewing!!!!
05/05/2026

BELANGRIKE kennisgewing!!!!

Anti bullying show Skemergrond aktrise.Nazli aunty Ragel. wow wow
23/01/2026

Anti bullying show Skemergrond aktrise.Nazli aunty Ragel. wow wow

VEELSGELUK Shanique Solomons Top 10 matrikulant by BSS. Volmoed Primer is supertrots op ons oudleerder.
23/01/2026

VEELSGELUK Shanique Solomons Top 10 matrikulant by BSS. Volmoed Primer is supertrots op ons oudleerder.

Baie dankie Korrektiewe Dienste. Gr R leerders en ouers se beker loop oor van vreugde. Ons waardeer opreg die mooi gebaa...
04/12/2025

Baie dankie Korrektiewe Dienste. Gr R leerders en ouers se beker loop oor van vreugde. Ons waardeer opreg die mooi gebaar.

Assistent 2025. Goed!!beter !!Beste!!. Baie dankie ons waardeer julle🙌🙌🙌💖
28/11/2025

Assistent 2025. Goed!!beter !!Beste!!. Baie dankie ons waardeer julle🙌🙌🙌💖

Die toestand van die rugbyveld by Volmoed Primêr is huidiglik in n swak toestand..n groep ouers sowel as lede van die ge...
04/11/2025

Die toestand van die rugbyveld by Volmoed Primêr is huidiglik in n swak toestand..n groep ouers sowel as lede van die gemeenskap het besluit om iets aan die saak te doen. Stigters van hierdie inisiatief Claudia. Jonathan en Isadore is aan leiding van die spesiale gemeenskapsprojek. Alle dank aan Dain Wagenaar en Charlton Prinsloo met die vervoer en beskikbaarstelling van vervoer en arbeid. Asook donateurs Phillip Arries en Piet Dondas wat hierdie projek ondersteun. Die skool en gemeenskap vra enige bydra en ondersteuning op watter wyse om hierdie projek te ondersteun.. .Ons is trots op die ouers en leerders vir die inisiatief. Die skool se leuse TOON MY JOU WERKE.

Address

Highgate Weg
Volmoed
6625

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:30
Tuesday 07:30 - 14:30
Wednesday 07:30 - 14:30
Thursday 07:30 - 14:30
Friday 07:30 - 14:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volmoed Primer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Volmoed Primer:

Shortcuts

Share

Category