Moot Makietie

Moot Makietie Die MootMakietie het ontstaan in 2013 en hierdie sal die 6de jaar wees wat die feestelikheid gehou g Dit is ‘n liefdadigheidsuitreik na die gemeenskap.

Die MootMakietie het ontstaan in 2013 en hierdie sal die 4de jaar wees wat die feestelikheid gehou gaan word. Die fondse word op hierdie stadium aangewend vir minder bevoorregte kinders by die hoërskool Hendrik Verwoerd. Die fondse word aan die skool geskenk, en hulle koop benodighede soos kos, toiletware, klere, skoolskoene ens. vir die wat dit benodig. Die uiteindelike doel is om by die ander sk

ole in die omgewing ook betrokke te raak indien ons die nodige fondse kan bekom. Die fondse om die MootMakietie moontlik te maak, word verkry van borge, donasies en verhuring van stalletjies tydens die feestelikheid. Hierdie jaar word die MootMakietie die 27de Augustus gehou op die sportvelde van die Hoërskool Hendrik Verwoerd, vanaf 9 uur die oggend tot laat. Daar gaan mallemeules en baie stalletjies wees en sommer hope vermaak vir die kinders. Daar sal ook pryse om te wen wees en nie om te vergeet van al die kos en koeldrank te koop nie. Hiermee wil ons, ons opregte waardering uitspreek teenoor almal wat in die verlede en ook huidiglik ons ondersteun.

03/06/2020
Winners of the boys 15-17😎
07/09/2018

Winners of the boys 15-17😎

Winners of the 14-17 category 🌻
07/09/2018

Winners of the 14-17 category 🌻

Winners 4-7 girls❤️
07/09/2018

Winners 4-7 girls❤️

🌸Winners 8-13 girls🌸
07/09/2018

🌸Winners 8-13 girls🌸

Thank you to everyone who made the Mr and Miss Moot 2018 possible. Thank you to all our amazing sponsors and to all the ...
07/09/2018

Thank you to everyone who made the Mr and Miss Moot 2018 possible. Thank you to all our amazing sponsors and to all the judges that came from near and far, you where absolutely amazing❤️. Well done to all the winners you definitely deserved it.
Looking forward to next year, for a bigger and better competition.
📷Thank you to for the beautiful photos.

THANK YOU!!!!

Moot Makietie 2018! Thank you to everyone who made it possible.
25/08/2018

Moot Makietie 2018! Thank you to everyone who made it possible.

25/08/2018
Kos en ietsie te drinke vir middagete? Kom geniet dit by die Makietie saam lekker vermaak!
25/08/2018

Kos en ietsie te drinke vir middagete? Kom geniet dit by die Makietie saam lekker vermaak!

Ons beoordelaars en deelnemers: Mr en Mej Moot
25/08/2018

Ons beoordelaars en deelnemers: Mr en Mej Moot

Thank you NC photos for your amazing sponsor for mr and miss Moot 2018.Have a look at what amazing work she has done htt...
24/08/2018

Thank you NC photos for your amazing sponsor for mr and miss Moot 2018.
Have a look at what amazing work she has done http://www.ncphotos.co.za. You can also order your photos of Mr an Miss Moot on the day. Contact Natasha Coertzen for more information [email protected].

Address

Pierneef Street 954
Villieria
0186

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moot Makietie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Moot Makietie:

Shortcuts

Share