Outjies en Vroutjies

Outjies en Vroutjies Outjies en Vroutjies fokus op onderrig tot die leerder se individuele behoeftes.

Ons ondersteun alternatiewe opsies tot leer en bied 'n veilige, leersame omgewing vir leerders vanaf graad R tot 7.

Ons gaan al ons maats vreeslik mis πŸ’—GeseΓ«nde Kersfees en 'n mooi, propvol liefde 2024 aan elkeen. β˜ƒοΈπŸŽ…πŸŽ„
13/12/2023

Ons gaan al ons maats vreeslik mis πŸ’—

GeseΓ«nde Kersfees en 'n mooi, propvol liefde 2024 aan elkeen. β˜ƒοΈπŸŽ…πŸŽ„

Baie dankie aan almal wat ons markdag ondersteun het - dit was 'n groot sukses πŸ™πŸ’›
26/11/2023

Baie dankie aan almal wat ons markdag ondersteun het - dit was 'n groot sukses πŸ™πŸ’›

Moenie van ons markdag vergeet nie! Bring die hele familie saam vir 'n lekker bederfdag. πŸ”†πŸ’—πŸ€
13/11/2023

Moenie van ons markdag vergeet nie! Bring die hele familie saam vir 'n lekker bederfdag. πŸ”†πŸ’—πŸ€

Kom kuier saam met ons by Outjies en Vroutjies Leersentrum se markdag! Daar gaan iets vir almal wees - van varsgebak tot...
06/11/2023

Kom kuier saam met ons by Outjies en Vroutjies Leersentrum se markdag! Daar gaan iets vir almal wees - van varsgebak tot kinderbederfies. Kom loer in die 25ste November vanaf 10:00.

Gelukkige Moedersdag aan al die mamma's op ons blad. πŸ’πŸ€—
14/05/2023

Gelukkige Moedersdag aan al die mamma's op ons blad. πŸ’πŸ€—

🌼πŸ₯³πŸŽ‰πŸ’›
15/02/2023

🌼πŸ₯³πŸŽ‰πŸ’›

14/02/2023
Happy Valentine's Day πŸ₯°β€οΈ
14/02/2023

Happy Valentine's Day πŸ₯°β€οΈ

Word deel van ons nasorg vir 2023 πŸ’›
18/01/2023

Word deel van ons nasorg vir 2023 πŸ’›

Ons is amper reg vir kwartaal 1! πŸŽ‰πŸ₯³ Outjies en Vroutjies wens aan elkeen 'n mooi en geseΓ«nde 2023. 🌼
09/01/2023

Ons is amper reg vir kwartaal 1! πŸŽ‰πŸ₯³

Outjies en Vroutjies wens aan elkeen 'n mooi en geseënde 2023. 🌼

Happy holidays πŸŽ„πŸŽ…β˜ƒοΈ
14/12/2022

Happy holidays πŸŽ„πŸŽ…β˜ƒοΈ

🎡 "Dashing through the dough..." 🎡πŸͺβ˜ƒοΈπŸŽ…Ons het vandag GIGANTIC koekies by Outjies en Vroutjies gebak. πŸŽ„
06/12/2022

🎡 "Dashing through the dough..." 🎡
πŸͺβ˜ƒοΈπŸŽ…

Ons het vandag GIGANTIC koekies by Outjies en Vroutjies gebak. πŸŽ„

Address

Velddrift

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27714345260

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Outjies en Vroutjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Outjies en Vroutjies:

Shortcuts

Share

Category