Juffrou K

Juffrou K

Share

Juffrou K help leerders hul volle potensiaal bereik in die leesklas!

18/07/2026

🐝 Het jy geweet? ✏️👀💭🤔

Jou brein is mal oor jou hande! 😄

As jou brein ‘n kaart moes teken van jou liggaam gebaseer op hoeveel breinspasies aan elke deel toegewys is, sou jou hande reusagtig wees! 😮

‘n Massiewe gedeelte van die motoriese korteks in die brein word eksklusief gebruik om die fyn, ingewikkelde bewegings van jou hande en vingers te beheer. 🤪

09/07/2026

Maaltafels shmaaltafels! 🤪 By Juffrou K is ons altyd een stap voor! 😁

22/06/2026

‘n Passievolle Juffrou 🩷
‘n Kind wat presteer! 🤩

17/06/2026

Skoolvakansie? Dis die BESTE tyd om in te haal! 🤩
Juffrou K is ‘n gekwalifiseerde onderwyseres wat graag elke leerder wil help om hul volle potensiaal te bereik.

‼️Gebruik HIERDIE skoolvakansie om die vaardighede te slyp en te bemeester. ⭐️

Kontak ons vandag op 074 556 5566 ✨

10/06/2026

🤩 Graad 1-3 ouers!
Laat jou kind se leeslus hierdie vakansie vlamvat. ⭐️
Juffrou K help graag maats om van klanke, na woorde, na sinne te lees.
Kontak ons VANDAG as julle hierdie vakansie wil gebruik om voor te kom‼️

09/06/2026

Gebruik HIERDIE vakansie om Wiskunde vaardighede op te knap! 🤩
Juffrou K is ‘n gekwalifiseerde onderwyseres wat graag leerders help om hul volle potensiaal te bereik. ✨
Kontak ons vandag, op 074 556 5566‼️

28/05/2026

Fynmotories = Netjiese handskrif 🤩

22/05/2026

Netjiese handskrif = Selfvertroue op papier! 🌟🖋️

Is jy bekommerd oor jou kind se handskrif?
Of dit nou ’n Graad R-maatjie is wat net begin leer skryf, of ’n ouer laerskoolkind wie se skryfspoed agterbly—Juffrou K is hier om te help!

Ons bied professionele en prettige Handskrifklasse in Vanderbijlpark aan vir kinders van 5 tot 12 jaar.

🗓️ Maandag – Donderdag
⏰ Sessies: 14:30 - 15:30 | 15:30 - 16:30
📍 Vanderbijlpark

Bel of WhatsApp my vandag nog op 074 556 5566 om jou kind se plekkie te bespreek.
Kom ons maak skryf weer maklik!

12/05/2026

🌟 Gee jou kind die ekstra hupstoot wat hulle verdien!
By Juffrou K se ekstra klasse fokus ons op Wiskunde, Afrikaans en Handskrif vir Graad R–3 leerders. 📚✏️
Persoonlike aandag in ’n veilige en vriendelike omgewing 💛

Want your school to be the top-listed School/college in Vanderbijlpark?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address

Vanderbijlpark
1911