CVO Upington

CVO Upington Slaan jou hand aan die ploeg en bou self aan jou kinders se toekoms!

Vanuit ons Christelike roeping en trotse Afrikanerkultuur ontwikkel ons wêreldklas, waardegedrewe onderwys wat kinders vir ’n geankerde en toekomsgerigte lewe van sukses voorberei.

26/06/2025

Goeiemôre ouers

In hierdie stadium het ons nog nie genoeg inskrywings om in 2026 te kan oopmaak nie. Ons gee kans tot einde Julie vir inskrywings van gr. 0 tot gr. 3.

Indien u ‘n toelatingsvorm benodig, kontak ons asb. so gou moontlik sodat ons dit vir u kan aanstuur. Ons gee nog ‘n maand kans, daarna sal ons ongelukkig ‘n besluit moet neem oor die terrein.

Hopelik kry ons genoeg inskrywings in Julie!

Kontakbesonderhede:
Nelius Marais 082 559 2244
Susan Booysen 073 204 5925
Andries Mouton 082 873 3499
Karina Marais 083 503 8518
[email protected]

16/06/2025

Goeienaand ouers, kan julle ons asb 'n aanduiding gee wie dit oorweeg om hul gr. 0 tot gr. 3 kinders in te skryf by CVO Upington, ongeag of julle al toelatingsvorms aangevra het.
📌 📌 📌
Laat weet ons hier 👇, of per epos by [email protected] of per WhatsApp op 0825592244.

📚 Stuur 'n epos na cvoupington@gmail.com en ons stuur die toelatingsvorm aan. 📨
05/06/2025

📚 Stuur 'n epos na [email protected] en ons stuur die toelatingsvorm aan. 📨

19/05/2025
Alle belangstellendes word hartlik uitgenooi na die stigtingsvergadering van CVO Upington.(Indien u nie bekend is met CV...
22/04/2025

Alle belangstellendes word hartlik uitgenooi na die stigtingsvergadering van CVO Upington.

(Indien u nie bekend is met CVO-skole nie, dit staan vir Christelike Volkseie Onderwys. Gaan lees ook gerus meer by www.bcvo.co.za indien u breedvoerige inligting verlang.)

Tyd sal gegee word vir vrae en antwoorde waarna 'n direksie verkies sal word.

Woensdag 23 April om 17H30 by Werda gastehuis, Schroderstr. 148, Upington.

Groete
Nelius Marais
0825592244

22/04/2025

Waardegedrewe onderwys help ons kinders om ’n sterker identiteit te vorm.

Waar skool nog skool is, Afrikaans ononderhandelbaar is en die toelatingsvereistes nog steeds geld.

Skryf jou kind in by ‘n CVO-skool!

www.bcvo.co.za

22/04/2025

𝗦𝗞𝗢𝗟𝗘𝗡𝗨𝗨𝗦 in Pretoria FM se Nuusweek:
Nuwe CVO-skool kry ’n Bybel.

Kimberley CVO-skool

22/04/2025

𝗢𝗻𝘀 𝘀𝘁𝗮𝗽 ’𝗻 𝗽𝗮𝗱 𝘀𝗮𝗮𝗺 𝗺𝗲𝘁 𝗷𝗼𝘂 𝗸𝗶𝗻𝗱!

Rus jou kind toe vir die toekoms deur wêreldklas, waardegedrewe onderwys. Slaan jou hand aan die ploeg en bou self aan jou kind se toekomsdroom!
Skryf jou kind in by ‘n CVO-skool!

www.bcvo.co.za

22/04/2025

Vanuit ons Christelike roeping en trotse Afrikanerkultuur ontwikkel ons wêreldklas,
waardegedrewe onderwys wat kinders vir ’n geankerde en toekomsgerigte lewe van sukses voorberei.

Slaan jou hand aan die ploeg en bou ter wille van ons kinders!
Skryf jou kind in by ’n CVO-skool.

www.bcvo.co.za

Address

CVO Upington
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CVO Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share