Upington Kleuter Akademie

Upington Kleuter Akademie 'n Skool vol liefde en passie in dit wat ons doen! Christelike beginsels..want sonder Jesus is ons n

*Vasgestelde/ Goedgekeurde daaglikse program wat gevolg word.
*Verskaf alle etes.
*Addisionele buitemuurs word aangebied tydens skoolure.

So sluit ons af met 2024 en begin nie net met 'n nuwe jaar, maar ook 'n nuwe blaadjie, 'n nuwe seisoen vir beidie Klitsi...
24/12/2024

So sluit ons af met 2024 en begin nie net met 'n nuwe jaar, maar ook 'n nuwe blaadjie, 'n nuwe seisoen vir beidie Klitsie Kampus asook Upington Kleuter Akademie.

Ek het van die begin af geweet iets gaan iewers ontstaan uit Kleuter Akademie, dit is wat die Here vir my gewys het die dag toe die skool oopmaak. Het nie geweet wanneer, wat, waar en hoe, maar het geweet die Here het 'n grootter plan, al was dit nog onbekend aan ons.

Die 2 skole smelt saam. Ek het baie gebid oor hoe om te maak met die naam, want dit was iets groot, het ek gevoel. Klitsies is deel van Upington se geskiedenis๐Ÿ˜‰ en Kleuter Akademie is my 'baba' en het groot betekenis vir my. Elkeen 'n storie op hul eie met 'n baie besonderse spesiale plek in my hart.. vas gelรช vir ewig! ๐Ÿฅน๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

Hiermee deel ek dan ook my opgewondenheid oor ons 'nuwe' naam en logo.. waar ons iets van altwee saamvat! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿป Mag elkeen saam my opgewonde wees oor die nuwe naam, nuwe logo, 'n heel nuwe seisoen waarin die 'skole' en elkeen van ons nou in beweeg. Ek weet die Here het groot planne!

Ons is 'SUPER' opgewonde oor wat 2025 vir ons en ons kindertjies inhou.

Sy goedheid en guns sal ons volg al die dae van ons lewe... ๐Ÿ™Œ๐Ÿ’ƒ

"He will be faithful to bring it all the way to completion!" - Phillipians 1:6

Klitsie Kampus

24/12/2024
๐ŸŽ1ste Skooldag 2024Kuiken klas๐Ÿฅ(1 Oktober 2024)
12/11/2024

๐ŸŽ1ste Skooldag 2024

Kuiken klas๐Ÿฅ
(1 Oktober 2024)

๐ŸŽ1ste skooldag 2024Ladybug klas๐Ÿž1 Oktober 2024
11/11/2024

๐ŸŽ1ste skooldag 2024

Ladybug klas๐Ÿž
1 Oktober 2024

๐ŸŽ1ste skooldag 2024Kuiken klas ๐Ÿฅ1 Oktober 2024
11/11/2024

๐ŸŽ1ste skooldag 2024

Kuiken klas ๐Ÿฅ
1 Oktober 2024

๐ŸŽ1ste Skooldag 2024Kuiken klas ๐Ÿฅ
02/10/2024

๐ŸŽ1ste Skooldag 2024

Kuiken klas ๐Ÿฅ

17/09/2024

๐Ÿ’›Ons is Kleuter Akademie
Ons is klein maar getrein
Ons het gekom om te wen,
Jul vas te pen
Staan op aandag staan gereed!
Weet verseker julle gaan sweet!!

โค๏ธ๐Ÿ’›โค๏ธ
17/09/2024

โค๏ธ๐Ÿ’›โค๏ธ

DiregenteKleuter Atletiek 2024
17/09/2024

Diregente
Kleuter Atletiek 2024

Address

Potgieterstraat 32
Upington

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27845330709

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington Kleuter Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share