01/10/2026
πβ¨ Ons is sΓ³ trots op jou, Carmen! β¨π
Ons wil graag hierdie oomblik gebruik om ons leerder Carmen Jacobs sterkte toe wens wat deur gedring het tot die Nasionale WOW Woorde Open WΓͺrelde Spelkompetisie in Stellenbosch 3 Oktober 2026! Sy gaan Seagull PrimΓͺr verteenwoordig in die Graad 3 Afrikaans-kategorie! πβ€οΈ
Ons wens haar en haar Afrigter Juffrou N. Joseph wat haar voorberei het vir hierdie geleentheid, 'n veilige reis en geluk!
Ons will ook van hierdie geleentheid gebruik maak om dankie te sΓͺ aan almal vir hul liefdadigheidsskenking tot hierdie geleentheid vir haar!
Baie geluk, Carmen! Ons wens jou alle sukses toe! ππ
Go Carmen! Ons glo in jou! π
Studium Modestia Fides
Seagull Primary School