CLASSIC CLASH & TINARA CUP CHAMPIONS 🏆🐯
Hoër Tegniese skool Daniel Pienaar Technical High School
Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar se Amptelike Facebook blad Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar se Amptelike Facebook blad.
SAICE Brugboukompetisie
Microsoft Virtual Events Powered by Teams Microsoft Virtual Events Powered by Teams
20/08/2026
SAICE Brugboukompetisie
HTS Daniel Pienaar is baie trots op sy brugbouspan wat die naweek aan die SAICE Internasionale Brugboukompetisie in Gauteng deelneem.
Hierdie jaar was die skoolwenners 'n dogterspan, hier by hul oefenbrûe afgeneem, v. l. n. r. Imke Spies, Abigail Harker en Saskia Roberts.
Mnr. Werner Kapp, Siviele Tegnologie vakhoof, berig dat die meisies slaggereed is na lang ure se oefening en uitsien na die kompetisie.
Geniet dit, Tiere, ons glo julle pienk trommel vol lekkertjies gaan julle aan die gang hou😂 Ons is trots op julle!
19/08/2026
Special visit to Daniel Pienaar
Daniel Pienaar Technical High School was visited by longstanding sponsor and friends of the schools motorsport programme, SPANJAARD.
Seen in the picture from left to right is Mr Francois Vermaak-motorsport coordinator, Mr Malcolm Perrie-CEO of Spanjaard, Con De Smidt-Sales Executive, Mrs Kathy Marais-accounts manager and our principal, Mrs Kola du Toit.
Thank you, Spanjaard!
16/08/2026
‘n Glasie Wolftrap
13/08/2026
Top 10: Term 2
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Website
Address
Uitenhage
6229
Opening Hours
| Monday | 07:15 - 15:30 |
| Tuesday | 07:15 - 15:30 |
| Wednesday | 07:15 - 15:30 |
| Thursday | 07:15 - 15:30 |
| Friday | 07:15 - 14:30 |