Trompsburg Primêre Skool

Trompsburg Primêre Skool 'n Eg Plattelandse skool, waar kinders nog kaalvoet lag en speel.
'n Plek waar die gemeenskap saamwerk om in ons kinders se toekoms te deel.

06/09/2026
04/09/2026

🥃 Vir die tequila-liefhebbers! 🔥
Hierdie een wag vanaand om 18:00 onder die hamer! 👀

04/09/2026

🍷 Wie hou dié een dop? 👀
Vanaand om 18:00 is dit veilingtyd!

04/09/2026

🥂 Een om na uit te sien!
Sien julle vanaand om 18:00 by die Wynveiling! 🍷

04/09/2026

🍇 Nog ’n besonderse lot!
Wie gaan dié een huis toe vat? 👀🍷
Vanaand 18:00

04/09/2026

👀 Kyk wat wag vanaand! 🍷
Hierdie lot is beslis een om dop te hou!
18:00 🥂

04/09/2026

🍷 ’n Voorsmakie van vanaand se veiling! 🍷

Watter een hou jy die meeste van? 🍇🥂
Sien julle vanaand!

04/09/2026

🍷 DIS AMPER TYD! 🍷
Die aftelling na vanaand se Wynveiling het begin! ⏰🔥
Om 18:00 skop die veiling af en daar wag ’n keurige verskeidenheid wyne en spesiale lotte op julle! 🍇🍷

Moenie dit misloop nie – ons sien uit om julle vanaand te sien! 🥂

🏃‍♀️🏃‍♂️ Tweekamp Liga 1 🏅Dinsdag het ons atlete hul staal gewys tydens Tweekamp Liga 1! 💪🔥Ons is baie trots op elkeen w...
03/09/2026

🏃‍♀️🏃‍♂️ Tweekamp Liga 1 🏅

Dinsdag het ons atlete hul staal gewys tydens Tweekamp Liga 1! 💪🔥

Ons is baie trots op elkeen wat deelgeneem het! 👏💚💛

Julle het gewys dat klein treë groot prestasies kan bring! 🌟

🌸 SEKRETARESSEDAG 🌸Gelukkige Sekretaressedag, Juffrou Tania!Dankie vir alles wat jy doen! ❤️
02/09/2026

🌸 SEKRETARESSEDAG 🌸

Gelukkige Sekretaressedag, Juffrou Tania!
Dankie vir alles wat jy doen! ❤️

Address

5 Wessels Street
Trompsburg
9913

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:30
Tuesday 07:45 - 14:00
Wednesday 07:45 - 13:30
Thursday 07:45 - 14:00
Friday 07:45 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trompsburg Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category