Kryte & Koki’s - Baba, Kleuter & Naskool

Kryte & Koki’s - Baba, Kleuter & Naskool Laat hulle kleurvol klein wees... Ons skep 'n speelse en kreatiewe omgewing waar sensoriese spel, buite speel en kind-wees die hartklop is.

Kryte en Koki's - Laat hul kleurvol klein wees!"
By ons glo ons kinders moet die wêreld eers voel, ruik, en ervaar voordat hulle dit leer verstaan. Hier word drome grootgemaak, en elke dag is gevul met kleurvolle avonture vir babas, kleuters en nasorgkinders. Kom wees deel van ons familie waar ons kinders aanmoedig om hul eie kleure in die wêreld te bring!

Address

11de Laan Nommer 2
Thabazimbi
0380

Opening Hours

Monday 06:15 - 17:00
Tuesday 06:15 - 17:00
Wednesday 06:15 - 17:00
Thursday 06:15 - 17:00
Friday 06:15 - 17:00

Telephone

+27832566853

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kryte & Koki’s - Baba, Kleuter & Naskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kryte & Koki’s - Baba, Kleuter & Naskool:

Shortcuts

Share