Swellendam Sekondêre Skool

Swellendam Sekondêre Skool VISIE: Dat elke kind sy volle potensiaal bereik, uitleef en 'n positiewe impak in die samelewing maak

24/08/2026
NEEM ASB KENNIS.
21/07/2026

NEEM ASB KENNIS.

20/07/2026

📚 SWELLENDAM SEKONDÊRE SKOOL
WELKOM TERUG!
🗓️ Skool begin:
21 Julie 2026 Week 1 • Dag 2

⏰ Belangrik:

Alle leerders moet reeds voor 07:45 op die skoolterrein wees.

👔 Skooldrag:

ALLE leerders volledig in skooldrag geklee , insluitend skoolskoene.

⭐ Sterkte met Kwartaal 3! ⭐
• Oueraande:
◇ 27 Julie - Gr12, Maandag,19h00
◇ 28 Julie - Gr 10 & 11, Dinsdag,19h00
◇ 29 Julie - Gr9, Woensdag, 19h00(Klasbesoek van ouer na saal)
◇ 30 Julie - Gr 8, Donderdag, 19h00 (Klasbesoek van ouer na saal)
• 19 Augustus - Deon Davids Foundation besoek skool gr10 & 11 dogters, 11h00 in saal. Tiener Swangerskappe.
• 12 Oktober - Gr12 Nommerplegtigheid
• 13 Oktober - Gr8-11 Prestasie aand
Werk hard • Wees betyds • Wees trots op jou skool

Ons Gr12 Toerisme leerders besoek vandag Robbeneiland as deel van n Toerisme taak. Hulle word vergesel met mnr Baartman ...
15/05/2026

Ons Gr12 Toerisme leerders besoek vandag Robbeneiland as deel van n Toerisme taak. Hulle word vergesel met mnr Baartman en juf Pieterse.

Follow the Swellendam Sekondêre Skool channel on WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029Vb7llqtHrDZhAeCGHr3T
12/05/2026

Follow the Swellendam Sekondêre Skool channel on WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029Vb7llqtHrDZhAeCGHr3T

Follow Swellendam Sekondêre Skool's WhatsApp channel. Alle afkondigings of gebeure by die skool sal op hierdie kanaal beskikbaar wees.. Join 813 followers for the latest updates.

Address

Vollenhoven Street
Swellendam

Opening Hours

Monday 07:45 - 14:45
Tuesday 07:45 - 14:45
Wednesday 07:45 - 14:45
Thursday 07:45 - 14:45
Friday 07:45 - 14:00

Telephone

+27285142257

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swellendam Sekondêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Swellendam Sekondêre Skool:

Shortcuts

Share

Category