Laerskool Unitas

Laerskool Unitas Afrikaanse laerskool in Swartwater (Limpopo)

💜💙🩷❤️💛💚🧡Gelukkige Vrouedag aan elke Tassie-vrou! Jy is waardig!🩷💙💜🧡💚💛❤️
09/08/2026

💜💙🩷❤️💛💚🧡
Gelukkige Vrouedag aan elke Tassie-vrou! Jy is waardig!
🩷💙💜🧡💚💛❤️

Baie geluk aan die Redenaars! Ons is trots op elkeen van julle!❤️💙
07/08/2026

Baie geluk aan die Redenaars! Ons is trots op elkeen van julle!❤️💙

07/08/2026

Tassies!!🙌🏻Ons EERSTE landloopbyeenkoms! Dit was lekker en goed! Geniet die seisoen wat voorlê!💪🏻❤️💙

Kom ondersteun ons Wynfees 2026!🫶🏻Dit beloof om ‘n heerlike aand te wees!!🙌🏻
24/07/2026

Kom ondersteun ons Wynfees 2026!🫶🏻Dit beloof om ‘n heerlike aand te wees!!🙌🏻

23/07/2026

Ons gaan heerlik konsert hou vanjaar! Let wel:
Gala- aand: Woensdag, 9 September 2026 en gewone konsertaand Donderdag, 10 September 2026🙌🏻
Kom kyk self wie Shecro0tas is!?👀Dit beloof om GROOT vermaak te wees vir oud en jonk! Kaartjies binnekort beskikbaar! Sien JOU daar🫵🏻❤️💙Tassie bo!!

Hierdie 3 Tassies het tydens ‘n leeskompetisie (van ons skool se biblioteek) die meeste boeke gelees in sekere tydperk! ...
22/07/2026

Hierdie 3 Tassies het tydens ‘n leeskompetisie (van ons skool se biblioteek) die meeste boeke gelees in sekere tydperk! Dit wil gedoen wees!
3de Armani van der Linde (Graad 2)
2de Liané Human (Graad 3)
1ste Zoë Rapholo (Graad 3)
Mooi so! Lees gee jou vlerke!!💙❤️

Baie geluk aan Monja Coetzee en Janu Coetzee!🙌🏻🙌🏻Ons is trots op julle Tassies!❤️💙
22/07/2026

Baie geluk aan Monja Coetzee en Janu Coetzee!🙌🏻🙌🏻Ons is trots op julle Tassies!❤️💙

Geluk aan ons Top 3 Akademiese presteerders van Graad 4-7 vir kwartaal 2 2026!🙌🏻Ons is trots op elkeen! Hou so aan💙❤️
22/07/2026

Geluk aan ons Top 3 Akademiese presteerders van Graad 4-7 vir kwartaal 2 2026!🙌🏻Ons is trots op elkeen! Hou so aan💙❤️

Ons is trots op elkeen van julle Tassies!!❤️💙Welgedaan!!
05/07/2026

Ons is trots op elkeen van julle Tassies!!❤️💙Welgedaan!!

Hartlik geluk aan Annabelle Alberts wat gekwalifiseer het om later die jaar in September deel te neem aan die finale ron...
05/07/2026

Hartlik geluk aan Annabelle Alberts wat gekwalifiseer het om later die jaar in September deel te neem aan die finale rondte van die Interskole Redenaarsliga!❤️💙Trots op jou!!

Address

Swartwater
Swartwater
0822

Telephone

+27612796035

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Unitas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Unitas:

Shortcuts

Share

Category