Hoërskool Strand Oud Skoliere Bond

Hoërskool Strand Oud Skoliere Bond Welkom by die amptelike Hoërskool Strand Oudskoliere blad. Feite:
Skool open: 22 Januarie 1962 Instagram: hs_strand_oudskoliere_bond

Ons innige meegevoel aan die familie en vriende.Hoërskool Strand 2014
28/09/2026

Ons innige meegevoel aan die familie en vriende.
Hoërskool Strand 2014

16/09/2026
19/08/2026

OLD BOYS RUGBY | VOLG DIE AKSIE REGSTREEKS! 🦅

19 Augustus | 19:00
Durbell, 1 Sportsway, Durbanville

Toegang:
R30 per kar
R20 per persoon
Skoliere in skoolklere – GRATIS!

📺 Kyk regstreeks hier:
https://youtube.com/live/og24tSiRK7I

Interskole hierdie Saterdag, 22 Augustus! 🦅Oud-Arende, die tyd het aangebreek om daardie skoolbaadjie, das, trui of enig...
18/08/2026

Interskole hierdie Saterdag, 22 Augustus! 🦅

Oud-Arende, die tyd het aangebreek om daardie skoolbaadjie, das, trui of enige van jou ou sportdrag uit die kas te haal en weer die kliphard op die pawiljoen te laat weerklink.

Vanjaar neem ons die stryd na Hoërskool Melkbosstrand en ons het jou stem op die pawiljoen nodig!

​Het jou klere gekrimp of wil jy die nuutste voorkoms hê vir volgende jaar? Ondersteunerstruie is NOU beskikbaar!

​Bestel joune sommer vandag nog aanlyn:
👉 https://youneek.co.za/school-orders/strand-high/

​Bring die Arendgees en kom staan bankvas agter ons leerders. Ons sien julle langs die veld!

​

Baie geluk aan ons oud-Arend, Gino Cupido, wat deel was van die Blitzbok-span wat hierdie naweek die HSBC SVNS Wêreldtit...
09/06/2026

Baie geluk aan ons oud-Arend, Gino Cupido, wat deel was van die Blitzbok-span wat hierdie naweek die HSBC SVNS Wêreldtitel gewen het! 🌍🏉

🔥 REKORDBREKERS, TITELVERDEDIGERS EN ONS EIE GINO! 🔥

Baie geluk aan ons oud-Arend, Gino Cupido, wat deel was van die Blitzbok-span wat hierdie naweek die HSBC SVNS Wêreldtitel gewen het! 🌍🏉

Die Blitzbokke is nou agtereenvolgens HSBC SVNS kampioene nadat hulle hul titel suksesvol verdedig het. Ons is ongelooflik trots op Gino se bydrae tot hierdie besondere mylpaal. Dit bewys net weer dat harde werk en deursettingsvermoë vrugte afwerp!

Baie geluk, Gino! Hoërskool Strand is saam met jou in die wolke en ons hou jou loopbaan met groot opgewondenheid dop. 🦅🔥

27/05/2026

Iets besonders is oppad...

Party families kies nie net Hoërskool Strand nie, hulle keer terug huis toe.

Baie geluk aan Anuschka Ekron (Mx2022) wat gekies is vir die Springbok Vrouespan wat van 23 tot 31 Mei aan die Rugby Afr...
21/05/2026

Baie geluk aan Anuschka Ekron (Mx2022) wat gekies is vir die Springbok Vrouespan wat van 23 tot 31 Mei aan die Rugby Afrika-beker vir Vroue in Nairobi, Kenya deelneem.

Ons wens jou en die span alles van die beste toe om die beker met trots te verdedig.

Drie generasies. Een nalatenskap. 🦅Pragtig om te sien hoe   oor dekades heen voortleef. Hoërskool Strand bly ’n plek waa...
18/05/2026

Drie generasies. Een nalatenskap. 🦅

Pragtig om te sien hoe oor dekades heen voortleef. Hoërskool Strand bly ’n plek waar tradisie, familie en toekoms bymekaarkom.


https://www.facebook.com/share/18m6Yn7aSe/

Waar tradisie en toekoms ontmoet, Mnr. Danie Malan saam met drie generasies van die De Reuck-familie.

​Hierdie spesiale foto is ’n kragtige herinnering dat ’n skool meer as net geboue is; dit is familie, geskiedenis en ’n nalatenskap wat voortleef.

’n Lewende bewys dat nie net geleef word nie, maar oor geslagte heen oorgedra word.

​Van links na regs: George André de Reuck (1966), Benjamin Maximus (Benji) de Reuck (2026 Gr.11), Mnr. Danie Malan (Skoolhoof) en Benjamin (Bennie) de Reuck (1994).

Address

Strand
7140

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Strand Oud Skoliere Bond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Strand Oud Skoliere Bond:

Shortcuts

Share

Category