Little Flamingos Daycare

Little Flamingos Daycare We are an exclusive daycare for babies from 3 months - 4 years.

Ons het vandag aangetrek vir Erfenisdag!
22/09/2026

Ons het vandag aangetrek vir Erfenisdag!

Ons het ons eie winkel in die klas gehad en elke maatjie kon produkte koop en self daaroor betaal.
21/09/2026

Ons het ons eie winkel in die klas gehad en elke maatjie kon produkte koop en self daaroor betaal.

Laasweek het ons geleer van winkels en inkopies. Ons het ons trollies self gesmeer en plak asook al die goed wat ons gra...
21/09/2026

Laasweek het ons geleer van winkels en inkopies. Ons het ons trollies self gesmeer en plak asook al die goed wat ons graag wil koop daarin geplak.

Moet nie die geld vergeet nie.

Ons het die mooiste robotte gemaak vir ons Tema tegnologie.
11/09/2026

Ons het die mooiste robotte gemaak vir ons Tema tegnologie.

Ons tema hierdie week was Tegnologie. Ons het dit vreeslik geniet!
11/09/2026

Ons tema hierdie week was Tegnologie. Ons het dit vreeslik geniet!

Ons het al ons sintuie gebruik om sensories te verken.Ons het gesmeer en mors!Die lekkerste was om te mag proe en eet!
05/09/2026

Ons het al ons sintuie gebruik om sensories te verken.

Ons het gesmeer en mors!

Die lekkerste was om te mag proe en eet!

Ons het so lekker explore met blomme en lemoene in water. Die maatjies het sommer blomme bootjies gebou.
05/09/2026

Ons het so lekker explore met blomme en lemoene in water.

Die maatjies het sommer blomme bootjies gebou.

Ons het lekker blomme gebak en brou!
05/09/2026

Ons het lekker blomme gebak en brou!

Hierdie week was vol lente pret!!Ons het die mooiste lente blomme geverf!
05/09/2026

Hierdie week was vol lente pret!!

Ons het die mooiste lente blomme geverf!

Address

Strand
7140

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Telephone

+27732772119

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Flamingos Daycare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Little Flamingos Daycare:

Share