03/09/2026
Hello Leersamers! ๐๐ Bokkoors in groen en goud! ๐๐
Maak jou gereed vir die Springbok-wedstryd met hierdie pragtige groen en goud oorbelle asook oorbelle wat pronk met die Springbok embleem! ๐๐ฟ๐ฆ
Hulle is die perfekte bykomstigheid om jou Bok-gees te wys โ of jy nou op die pawiljoen sit, saam met vriende kuier of die wedstryd vanuit jou sitkamer geniet.
Groen vir die trui, goud vir die trots, en โn bietjie Bokkoors vir die hart! Kry nou jou paar! ๐๐