Bloues Matrieks 1992

Bloues Matrieks 1992 20 jaar Skoolreunie vir 1992 Bloues Matrieks

Hallo almal, hoop dit gaan baie goed met elkeen. Ek lees gister op Facebook dat Eugene gister al 10 jaar oorlede is.
16/03/2022

Hallo almal, hoop dit gaan baie goed met elkeen. Ek lees gister op Facebook dat Eugene gister al 10 jaar oorlede is.

04/07/2017

Hi julle

Hoop dit gaan goed met almal.
Ena (Roos) Grobbelaar se man het tragies Sondag verongeluk. Ek wil vra dat julle aan haar en haar 3 dogters en familie sal d**k in hierdie moeilike tyd.

by SIM Photography & Marie
30/07/2012

by SIM Photography & Marie

Sim Photography
30/07/2012

Sim Photography

by SIM Photography & Marie

20/06/2012

Hallo Julle, ek wil net die volgende reelings vir julle deurgee tov die 20 jaar Skoolreunie. Ek vertrou julle het die datum van 27-29 Julie 2012 sover oopgehou. Ek het so hier en daar met van julle gesels. Ek gaan e-posse ook uitstuur.

Vrydagaand, 27 Julie 2012 - ontmoet mekaar by Ha'Cienda Hotel en geniet 'n lekker gesellige ete saam. Koste: R80.00 per persoon. Kontantkroeg is beskikbaar. (Ek is nie seker wat die koste vir kinders is nie.)

Saterdagoggend, 28 Julie 2012 - almal ontmoet mekaar op Rooiskool se paviljoen. Ek sal 'n plakkaat maak en daar gaan opsit.

Saterdagaand - eet by Arcadia Gastehuis. R160.00 per persoon. Kontantkroeg is beskikbaar. Kinders onder 3 jaar is gratis en kinders onder 12 jaar R80.00.

Ek sal dit baie waardeer as julle my kan laat weet wie teenwoordig gaan wees en hoeveel persone.

Ons is 20 jaar uit die skool, en meeste van ons se kinders is al lekker groot. Bring hulle asseblief saam. Die kleintjies ook.

Ek heg ook 'n lys van gastehuise in Kroonstad vir julle aan.

Bankbesonderhede vir inbetalings:
Mev. M.A. Crous
ABSA
Kredietkaart
5471196132948014
Takkode: 632005
Kontakno: 072 159 1472 of 056 471 0894
[email protected]

11/04/2012

Ek is opsoek na die volgende persone: Kobus Beukes, Ronel Enslin, Elmarie Geldenhuys, Jannie Lotter, Stefan Pretorius, Gerrie Rossouw, Spoedkoek (Marthinus Swart) - weet hy is iewers in die USA, Bernadus Terblanche, Amanda van Biljon, Anine van Zyl, Corette van Zyl, Morne van Vuuren en Dirk van Zyl. Weet iemand van julle dalk iets van hulle?

11/04/2012

Het gisteraand gedroom 'n klomp van ons matrieks kom bymekaar om die reunie te reel. En baie van julle het van ver af gekom. Ek onthou veral vir Dore in my droom. Was so lekker om almal daar te sien.

21/03/2012

Daar is mense wat sukkel om op die bladsy in te kom. Ek gaan die naam verander sodat die datum nie eerste staan nie.

10 Jaar Reunie
05/03/2012

10 Jaar Reunie

04/03/2012
04/03/2012

Willem Smith is glo gister oorlede, maar kan dit nog glad nie bevestig nie. Ek verstaan hy het nierkanker gehad.

Address

Posbus 293
Steynsrus
9515

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloues Matrieks 1992 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Bloues Matrieks 1992:

Shortcuts

Share

Category