Psalm121
Ongelooflike berg pieke.
Ons SKEPPER se hande werk!!!!!!!
Charoza - n Nuwe Lewe
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Charoza - n Nuwe Lewe, Stellenbosch.
Is baie opgewonde dat alles in plek is,om indie nuwe jaar ( VADER se wil is) die Charoza starter house landwyd uit terol!!!
Shammah dwellings sal die handel drywende maatskappy wees!
072 430 6956
Die oogmerk: Werkskepping!!!
30/07/2021
Dit is die uur!!!
1) Unieke werkskepping vir elke provinsie
2) Van starter house tot 4 slaapkamers,klaskamers
3) Ons gaan ongeskoolde mense gebruik vir giet en oprigtig
4) Huis struktuur bine 4 werks dae
5) 45% van lopende bou kostes
6) Produk S.A.B.S
7) Ingenieurs verslag
8) Beton struktuur wat al langer as 14 jaar alle weer elemente getrotseer het
En die naam: Shammah
dwellings 072430 69 56
First Nation/Khoi/San
Die antwoord !!!
Shammah dwellings
Jesaja 61 v -1-8
Nie weer jul hoop op politieke partye plaas
Charoza n nuwe lewe.
Dit is die produk vir die uur!
Werk verskaffing vir werkloses!
En D.I.Y soorte huise vanaf,toilette,ablusie blokke,beton wendy huise tot gevorde huise @45 persent goedkoper as boukoste!
Aan die F.N, Khoi.San
Bruin/Kleurling mense !
Dit is die uur !
JESUS , is die weg en waarheid, vertrou op hom!!!
25/06/2018
Goeie more, vriende, belangstellendes.En mede broeders en susters in JESUS CHRISTUS !!!
As u vanogend op face book gaan kyk, is daar n skrywe oor n kibboets, waarin ek kommentaar gelewer het (Kibbutz)
My opdrag is om na die F.N/KhoiSan tegaan en vergifnis tegaan vra ( namens my voorsate, die Hollanders )
En dan hande te vat.En nuwe gemeenskappe tegaan oprig ( kibboetse)
Ons hoef nie tewag vir 2019 se verkiesings nie.
Waar miljoene rande ( heel moontlik vermors gaan word)
En dit aangewend kon word om ons jongmense te bemagtig met werkskepping
Al wat ek vra: Kom ons raadpleeg GOD !!!
En vra die Aller Hoogste !!!
HERE !!! Wys ons U regte wee'e
Charoza - n Nuwe Lewe Product/service
Charoza is n produk vir die gemeenskap uit die gemeenskap.
Om n naaste diens telewer vir agter geblewenis.
Werkskepping:Laat ons arbei!!!
16/05/2018
Laat ons arbei !!!
16/05/2018
Dit is vir my baie belangrik om te deel:Ek is in middernagtelike gesig n opdrag ontvang om ( gesig van die huis en dat dit soos legkaart inmekaar pas ) tegaan vervaardig.
Ek was 30 jaar n staats amptenaar :Het niks van bouery geweet.
Die opdrag , moet werk bedank en trek van Pretoria na Strand : Met die opdrag, gaan na die Bruinvolk.
Endie huise: uit die gemeenskap vir die gemeenskap !!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Website
Address
7600