22/09/2026
📢 Geagte Ouers/Voogde 🌷
Aangeheg is belangrike foto’s en dokumente van die Kwartaal 3-nuusbrief. 📸📄
Leerders en ouers word vriendelik versoek om die aangehegte foto’s deeglik te bekyk en die inligting na te gaan. 👀✅
Baie dankie vir julle ondersteuning en samewerking gedurende Kwartaal 3. ❤️
🌟 Sterkte met die laaste deel van die kwartaal en alles van die beste vir die vakansie! 🌸