Little Rascals Daycare

Little Rascals Daycare Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Little Rascals Daycare, Education, Edelweiss, Springs.

27/09/2026

💛🩵

Dis Heerlike Lente hier by Little Rascals!
07/09/2026

Dis Heerlike Lente hier by Little Rascals!

19/07/2026

Die skool vakansie was soooo vinnig! Ons sien baie uit na n nuwe kwartaal wat Maandag begin!!!

Hoop julle het lekker gerus❤️
Dankie MoreBlessing - you are always making sure every kiddo is happy 🥳🥳🥳

Happy Birthday Moreblessing!You are such a special person and we adore you so much! You are truly a blessing to our scho...
10/07/2026

Happy Birthday Moreblessing!

You are such a special person and we adore you so much! You are truly a blessing to our school. Thank you for all your love and patience everyday! We love you!

Beroepsdag by Little Rascals Daycare Droom groot Rascals! Ek weet julle gaan nog n groot verskil maak! Julle het almal t...
30/05/2026

Beroepsdag by Little Rascals Daycare

Droom groot Rascals! Ek weet julle gaan nog n groot verskil maak!
Julle het almal te oulik gelyk

22/05/2026

2 jaartjies oud en so slim!!

Mooi Ruhan!🥳🤩🥳

Om jou tong uit te steek maak jou brein harder werk!..Of so lyk dit🤣Mooi gebou julle!! Julle is so slim❤️🤩
20/05/2026

Om jou tong uit te steek maak jou brein harder werk!
..Of so lyk dit🤣

Mooi gebou julle!! Julle is so slim❤️🤩

Ons Rascals het te oulik gelyk met Karakter uit n storieboek dag🥳🥰😍
01/05/2026

Ons Rascals het te oulik gelyk met Karakter uit n storieboek dag🥳🥰😍

Lekker Vryheidsdag gevier 🥳
28/04/2026

Lekker Vryheidsdag gevier 🥳

Die BESTE ouma verjaar vandag 🥳❤️Ons is so geseënd met ouma se baie liefde, omgee en die beste kos ooit elke dag! Mag li...
18/04/2026

Die BESTE ouma verjaar vandag 🥳❤️

Ons is so geseënd met ouma se baie liefde, omgee en die beste kos ooit elke dag! Mag liewe Jesus ouma nog baie lank vir ons spaar en die jaar seën met baie liefde en geluk! Dankie vir alles wat ouma elke dag vir ons doen! Ons is baie lief vir ouma ❤️🥳

Address

Edelweiss
Springs

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:30
Tuesday 06:00 - 17:30
Wednesday 06:00 - 17:30
Thursday 06:00 - 17:30
Friday 06:00 - 17:30

Telephone

+27727505958

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Rascals Daycare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Little Rascals Daycare:

Shortcuts

Share

Category