Leer met Luc

Leer met Luc Welcome to Leer met Luc — your go-to space for engaging, practical, and easy-to-follow study guides designed for learners across South Africa.

Grade 6 Natuaral Science and Technology Summary for Term 1. Including revision tests and memorandums. The perfect study ...
04/02/2026

Grade 6 Natuaral Science and Technology Summary for Term 1. Including revision tests and memorandums. The perfect study guide to prepare for assessments.

Graad 6 NWT Kwartaal 1 Volledige Opsommings. Alle inhoud verduidelik met voorbeelde. Hersieningsaktiwiteite vir elke afd...
04/02/2026

Graad 6 NWT Kwartaal 1 Volledige Opsommings. Alle inhoud verduidelik met voorbeelde. Hersieningsaktiwiteite vir elke afdeling met memorandums. Handleiding is ideaal vir eksamenvoorbereiding 😇

Graad 8: Rekeningkunde Gids. Hierdie gids behandel die onderwerpe van rekeningkundige begrippe, die rekeningkundige verg...
11/11/2025

Graad 8: Rekeningkunde Gids. Hierdie gids behandel die onderwerpe van rekeningkundige begrippe, die rekeningkundige vergelyking, die KOJ en KBJ, die Algemene Grootboek, sowel as die Proefbalans in. Die konsepte word deursigtig verduidelik met voorbeelde van elke tipe transaksie. Leer lekker met Lu :-)

Graad RR: Assesserings en Mylpale: Hierdie gids is ontwerp vir die nuwe mammas en pappas wie se kleuters na die groter s...
11/11/2025

Graad RR: Assesserings en Mylpale: Hierdie gids is ontwerp vir die nuwe mammas en pappas wie se kleuters na die groter skool gaan en wat hul kan verwag. U kind gaan die inhoud van die gids, mylpaal vir mylpaal bereik en deur ons handleiding te gebruik, kan julle sommer hope pret ook daarby hê. Groete Lu

Graad 9: EBW Deel 2 (Rekeningkunde): Hierdie volledige gids dek al die rekeningkundige beginsels en prosesse wat 'n leer...
11/11/2025

Graad 9: EBW Deel 2 (Rekeningkunde): Hierdie volledige gids dek al die rekeningkundige beginsels en prosesse wat 'n leerling in staat sal kan stel om die inskrywings in verskeie boeke korrek aan te toon.Praktiese voorbeelde en oplossings word gebied.

Graad 9: EBW Deel 1 - Teoretiese Deel, die gids dien as 'n volledige voorbeiding handleiding vir hierdie module in terme...
11/11/2025

Graad 9: EBW Deel 1 - Teoretiese Deel, die gids dien as 'n volledige voorbeiding handleiding vir hierdie module in terme van die teoretiese konsepte. Groete Lu.

Grade 9: English First Additional Language. A complete guide for exam preperation and practical examples as you work thr...
11/11/2025

Grade 9: English First Additional Language. A complete guide for exam preperation and practical examples as you work through the various subjects and have fun doing so.

Graad 9 : Afrikaans Eerste Taal studiegids, volledige jaar. Kontak gerus op Whatsapp vir verdere navrae. Groete. Lu
11/11/2025

Graad 9 : Afrikaans Eerste Taal studiegids, volledige jaar. Kontak gerus op Whatsapp vir verdere navrae. Groete. Lu

What We Offer:Comprehensive study guides for learners from Grade RR to Grade 12.Specialized Accounting support for high ...
11/11/2025

What We Offer:

Comprehensive study guides for learners from Grade RR to Grade 12.

Specialized Accounting support for high school learners, facilitated by a qualified Management Accountant (BCom).

One-on-one virtual classes for personalized learning.

Study material available in both Afrikaans and English.

Ongoing support for learners with study difficulties or unique learning needs – feel free to message us directly for tailored assistance.

New and updated guides are added weekly as they are reviewed and approved, ensuring learners always have access to fresh, accurate, and relevant content.

At Leer met Luc, our goal is simple — to help every learner grow in confidence, master key concepts, and enjoy the journey of learning!

Address

Vaalpark
Sasolburg
1947

Telephone

+27635047142

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leer met Luc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share