31/10/2025
Mental health isn’t a luxury—it’s a necessity. Healthy educators build learners with healthy futures.
Let’s lead with empathy, protect our people, and prioritise wellness in every decision.
LdeK can show you how. Call today.
31/10/2025
Geestesgesondheid is nie ‘n luukse nie – dis noodsaaklik.
Gesonde onderwysers bou ‘n gesonde toekoms vir hulle leerders.
Laat ons met empatie lei, ons mense beskerm en welstand in elke besluit prioritiseer.
LdeK kan u hiermee help.
25/10/2025
October brings renewal—let’s extend that to our teams. Principals, your staff members are navigating pressures, deadlines, and personal challenges. A simple “How are you really?” can open doors to healing. Together, we grow stronger.
Call LdeK to find out how this kind of leadership can change your school.
25/10/2025
Oktober bring vernuwing. Laat ons dit ook in ons spanne sien.
Onderwysers bestuur druk, spertye en persoonlike uitdagings.
Wanneer u vra: “Hoe gaan dit regtig met jou?” maak dit deure oop na genesing.
Saam is ons sterker.
Skakel LdeK vandag om te sien hoe hierdie tipe leierskap u skool kan verander.
17/10/2025
Agter elke florerende skool is ‘n span, wat veilig, gewaardeer en raakgesien voel. Kom ons maak welstand ‘n gemeenskaplike prioriteit hierdie Oktober.
U personeel se welstand is die bron van die impak wat hulle maak – laat ons dit saam beskerm.
Skakel LdeK vandag en vind uit hoe.
17/10/2025
Behind every thriving school is a team that feels seen, supported, and safe. This October, let’s make wellness a shared priority.
Your staff’s wellbeing fuels their impact—let’s protect it together.
Call LdeK to show you how.
09/10/2025
Beste Skoolhoof, u teenwoordigheid tel meer as wat u d**k.
Soos wat ons die laaste pylvak van die skooljaar betree, laat ons seker maak ons personeel is steeds staande.
Wees ‘n oplettende leier. Wees die kollega wat omgee.
LdeK kan u toerus om so ‘n leier te wees. Skakel nou.
09/10/2025
Principals, your presence matters more than you know. As we enter the final stretch of the school year, let’s check in on people.
Be the leader who notices. Be the colleague who cares.
LdeK can equip you to be that leader. Call now.
30/09/2025
Vier die poging, nie net die resultate nie. Gee erkenning vir inisiatief, spanwerk en veerkragtigheid. Dit bou selfvertroue en moedig ‘n groei-ingesteldheid aan.
Kontak LdeK om te verseker u personeel is gereed vir die nuwe groep.
30/09/2025
Celebrate effort, not just results. Recognise initiative, teamwork, and resilience. This builds confidence and encourages a growth mindset.
Contact LdeK to ensure your staff is ready to support this new group of leaders.
23/09/2025
Model integrity and respect: Your behavior sets the tone.
Be an example of the fairness, empathy, and accountability you want them to emulate.
Contact LdeK to ensure your staff is ready to support this new group of leaders.
23/09/2025
Wees die toonbeeld van integriteit en respek: U optrede stel stel die norm. Wees ‘n voorbeeld van die regverdigheid, empatie en verantwoordbaarheid, wat u van elke leier verwag.
Kontak LdeK om te verseker u personeel is gereed vir die nuwe groep leiers.