St . Andrew's Primêr

St . Andrew's Primêr Ons strewe na sukses! Webtuiste: www.standrewsprimer.co.za

Jy is:Belangrik.Spesiaal.Uniek.Jy maak saak! 💛💛💛
10/09/2026

Jy is:

Belangrik.
Spesiaal.
Uniek.

Jy maak saak! 💛💛💛

Ons Grondslagfase opvoeders ontvang elk ‘n inklusiewe hulpbronboks.  Dit bied die geleentheid aan leerders met leerhinde...
07/09/2026

Ons Grondslagfase opvoeders ontvang elk ‘n inklusiewe hulpbronboks. Dit bied die geleentheid aan leerders met leerhindernisse om op ‘n spelende wyse te leer en ook te kan voel “ek kan.” By St. Andrew’s is daar ‘n plekkie vir elke leerder, in elke klas.

We appreciate you!
02/09/2026

We appreciate you!

Happy secretary day to our office ladies! Thank you for all your hard work.
02/09/2026

Happy secretary day to our office ladies! Thank you for all your hard work.

Sterkte aan ons WOW kandidate wie vandag aan die Distrikronde deelneem. Ons is baie trots op julle!
26/08/2026

Sterkte aan ons WOW kandidate wie vandag aan die Distrikronde deelneem. Ons is baie trots op julle!

Ons opregte dank aan Altho+ Sports management vir die borg van ons rugby tags. Dankie vir julle bydrae tot ons toekomsti...
20/08/2026

Ons opregte dank aan Altho+ Sports management vir die borg van ons rugby tags. Dankie vir julle bydrae tot ons toekomstige rugbysterre.

Veels geluk aan ons leerders! Trots op julle en alle sterkte!
17/08/2026

Veels geluk aan ons leerders! Trots op julle en alle sterkte!

Baie geluk aan ons top 3 in die Grondslagfase! Trots op julle en hou so aan.
11/08/2026

Baie geluk aan ons top 3 in die Grondslagfase! Trots op julle en hou so aan.

Vroue, u is kosbaar.
09/08/2026

Vroue, u is kosbaar.

Address

Papegaaistraat
Saldanha
7395

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:05
Tuesday 08:00 - 14:05
Wednesday 08:00 - 14:05
Thursday 08:00 - 14:05
Friday 08:00 - 14:05

Telephone

0227141512

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when St . Andrew's Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category