18/12/2025
Dit is nie te laat om jou einde van fase assessering te laat doen nie!
I offer professional learner assessments, aligned with South African Department of Education requirements (including the BELA Bill), as well as assessments for parents who would like clarity and peace of mind.
Ek bied professionele leerderassesserings aan, in lyn met die Departement van Onderwys se vereistes (insluitend die BELA-wetgewing), asook assesserings vir ouers wat net graag sekerheid en gemoedsrus wil hΓͺ.
π©βπ« About the assessor | Oor die assessor
β’ SACE-registered qualified teacher
β’ Recognised competent assessor
π Services include | Dienste sluit in:
β’ End-of-year assessments | Einde-van-jaar assesserings
β’ Beginning-of-year baseline assessments | Aanvangs-/basislynassesserings
β’ Readiness and transition assessments | Gereedheids- en oorgangsassesserings
π― A baseline assessment helps determine whether a learner is ready for the academic demands of the planned year.
π― βn Basislynassessering help bepaal of βn leerder gereed is vir die akademiese vereistes van die beplande jaar.
π© Limited availability β please message to enquire or book.
π© Beperkte beskikbaarheid β stuur gerus βn boodskap vir navrae of besprekings.
061 396 2740
[email protected]