Rustenburg Skool vir Buitengewone Onderwys

Rustenburg Skool vir Buitengewone Onderwys Buitengewoon is 'n spesiale skool vir leerders met verstandelike gestremdhede. SID (Severe Intellectual Disability)

Dankie aan St. Augustine skool vir hulle bydrae en ondersteuning vir FAS dag!
01/11/2025

Dankie aan St. Augustine skool vir hulle bydrae en ondersteuning vir FAS dag!

Dankie aan Wysneusie kleuterskool vir hulle bydrae tot FAS dag.
01/11/2025

Dankie aan Wysneusie kleuterskool vir hulle bydrae tot FAS dag.

Deutche Schule Kroondal het Vrydag FASD gevier. Julle is tops.
20/10/2025

Deutche Schule Kroondal het Vrydag FASD gevier. Julle is tops.

DEPARTEMENTELE POSTE BESKIKBAAR!
20/03/2025

DEPARTEMENTELE POSTE BESKIKBAAR!

Rustenburg Skool vir Buitengewone Onderwys was baie bevoorreg om aspirant Mr and Miss Grenville, Kamogelo Blennies en Ka...
17/03/2025

Rustenburg Skool vir Buitengewone Onderwys was baie bevoorreg om aspirant Mr and Miss Grenville, Kamogelo Blennies en Kamogelo Moholo, as besoekers by ons skool te verwelkom. Hulle het 'n groot bydrae gelewer deur 'n skenking van 150 plastiese bekertjies aan ons kinders te maak, asook heerlike roomyse en lekkers aan ons spesiale leerders uitgedeel. Daar was ook 'n lekker bederfie vir ons onderwysers!
Ons waardeer Grenville High School se bemoeienis met ons skool verskriklik baie en ons hou ons duime styf vas vir die twee Kamogelo's tydens die Mr and Miss Grenville kompetisie.
Baie dankie ook aan Juf. Monique wat hierdie twee leerders aangery het.

Dankie ook aan Arrie Nel Square Apteek vir hul ondersteuning van FASD. Ons is baie dankbaar.
31/10/2024

Dankie ook aan Arrie Nel Square Apteek vir hul ondersteuning van FASD. Ons is baie dankbaar.

Baie dankie aan die Duitse Skool in Kroondal vir hul ondersteuning van FASD.  Julle is tops.
31/10/2024

Baie dankie aan die Duitse Skool in Kroondal vir hul ondersteuning van FASD. Julle is tops.

Dankie aan Mnr. Francois Prinsloo van Plastiwrap in Pretoria vir die kontant bydrae wat hy vir ons skool gegee het. Dit ...
25/10/2024

Dankie aan Mnr. Francois Prinsloo van Plastiwrap in Pretoria vir die kontant bydrae wat hy vir ons skool gegee het. Dit gaan ń groot verskil maak in ons kinders se lewens en ons waardeer dit opreg!

Ons is opsoek na HAND-Naaimasjiene vir ons naaldwerkklas.  Indien iemand dalk weet waar ons kan kry, kontak asb vir juf....
21/10/2024

Ons is opsoek na HAND-Naaimasjiene vir ons naaldwerkklas. Indien iemand dalk weet waar ons kan kry, kontak asb vir juf. Colleen Robbertse (083 360 6774)

'n Groot dankie aan Abrie en Lizette du Plessis van Mr. Chip and dent Away. Dankie vir die skenkimg van mieliemeel, rooi...
21/10/2024

'n Groot dankie aan Abrie en Lizette du Plessis van Mr. Chip and dent Away. Dankie vir die skenkimg van mieliemeel, rooibostee en rys. Ona waardeer dit baie.

Address

42 Von Wielligh Straat
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+27145970491

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rustenburg Skool vir Buitengewone Onderwys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Rustenburg Skool vir Buitengewone Onderwys:

Shortcuts

Share