Groenie Nessie Kleuterskool

Groenie Nessie Kleuterskool 🐣Hier speel, leer en groei ons!🐣

Mihandi en Claire het hulle Gauteng klere gekry. En gaan deur na die finale rondte wat Junior Cup is.  Ons by Groenie Ne...
18/06/2026

Mihandi en Claire het hulle Gauteng klere gekry. En gaan deur na die finale rondte wat Junior Cup is. Ons by Groenie Nessie bars van trots. Baie geluk julle tweetjies 🐤🐥🐣🐤🐥🐣

13/06/2026

Graad RR die week.🐤🐥🐣

13/06/2026

Graad R die week.🐤🐥🐣

13/06/2026

Graad RRR die week.🐣🐥🐤

12/06/2026
Groenie Nessie se maats presteer op vele vlakke.  Ons is vreeslik trots op julle🐣🐥🐤
08/06/2026

Groenie Nessie se maats presteer op vele vlakke. Ons is vreeslik trots op julle🐣🐥🐤

Vandag se saalopening het gehandel oor die bekende Bybelverhaal van die wyse man wat sy huis op die rots gebou het en di...
08/06/2026

Vandag se saalopening het gehandel oor die bekende Bybelverhaal van die wyse man wat sy huis op die rots gebou het en die dwase man wat sy huis op die sand gebou het.
Ons het saam gesels oor hoe belangrik dit is om ons lewens op 'n sterk fondament te bou – een van geloof, gehoorsaamheid, goeie waardes en liefde. Soos die huis op die rots die storms kon weerstaan, kan ons ook staande bly wanneer ons ons vertroue in God plaas en Sy Woord uitleef.
By ons skool streef ons daarna om nie net kennis te bou nie, maar ook kinders se harte en karakter te vorm sodat hulle eendag sterk en standvastig deur die lewe kan stap.
"Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met 'n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het." – Matteus 7:24

Dankie vir die inloer vandag🐣🐥🐤
06/06/2026

Dankie vir die inloer vandag🐣🐥🐤

06/06/2026

Graad R die week🐣🐥🐤

Address

Gustav Adolfstraat
Rustenburg
0030

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27123794406

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groenie Nessie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category