VHS 1977 reünie 2022

VHS 1977 reünie 2022 Reunion for 1977 VHS students

Goeiemiddag vriende en vriendinne van 1977 matrieks.Sê gou vir my wie is nog op die groep, asb?Sê net hi of thumbs up..
29/05/2025

Goeiemiddag vriende en vriendinne van 1977 matrieks.

Sê gou vir my wie is nog op die groep, asb?

Sê net hi of thumbs up..

28/12/2023

Goeienaand maters

Baie slegte nuus gekry vanoggend....

Pieter Booysen is gisteraand oorlede.
Ons d**k aan sy gesin, en familie in die hartseer tyd.

Mooi bly

23/08/2022

Hallo maters
Tussen my en Annie het ons besluit om nie voort te gaan met die reünie nie.
Ek het 'n whatsapp gekry vd eienaar vd die venue, waarin hy sê dat hy ongelukkig nie meer vir ons die plek kan uithou nie, en dat hy alreeds 'n ander groep geboek het.
Kontak asb vir Eddie vir die terugbetaling van julle betalings.

Jammer daaroor, maar " it is what it is".

Mooi aand vir julle

03/08/2022

More maters

Alweer ek 😔

Ek vra asb dat ons nou getalle bevestig. Ek moet die mense van die oord laat weet hoeveel mense ons gaan wees. Anders gaan ek net 5 chalets uitboek, genoeg vir 20 mense. Die wat dan nog wil kom, moet
hulle eie blyplek kry.
Ons moet regverdig wees teenoor die eienaar vd oord ook.
Die vrou wat die kos maak, wil ook getalle hê, sodat sy haar dingetjies kan reël.
Die tyd stap aan.
Ons kan nie 'n week voor die tyd alles wil reël en beplan nie.
Help ons asb?

Baie dankie

26/05/2022

Hi julle
Ek sien daar is nie baie belangstelling vir ons reünie nie.
Ek sal die RSVP datum uitstel tot einde Junie.
As daar nog nie genoeg mense is wat belangstel nie, gaan ons dit heeltemal afstel.
Die maats wat reeds geld inbetaal het, se geld sal dan terugbetaal word.
Dankie julle.
Mooi aand verder.

Net om julle te herinner van die RSVP datum, asb.
24/04/2022

Net om julle te herinner van die RSVP datum, asb.

03/04/2022
04/03/2022

Marie Beetge, ek gaan jou antwoord op die groep. Kyk of jy haar hier kan add?

12/12/2021

Hallo julle
Almal nog gesond?

20/11/2021

Hi julle!
Almal nog orraait?

20/11/2021

Hi daar! Almal nog orraait?

Address

Rustenburg
0299

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VHS 1977 reünie 2022 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category