Kroondal Kabouters

Kroondal Kabouters Opvoedkundige speelgroepie vir mamma saam met jou 2 jarige kleuter deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres 1x of 2x per week by die Deutsche Schule Kroondal.

07/01/2025
06/01/2025

Ons stel die Mossies - Spatzen - aan julle voor!
Hulle is ons kleinste maatjies by die Spatzennest kleuterskool. Tannie Lydia Swart hou hul veilig onder haar vlerk.

Welkom Kabouters! Vandag het die Spatzennest ons heel eerste Kaboutergroepie vir 2022 verwelkom. Kabouters, Mammas en Ou...
01/02/2022

Welkom Kabouters!
Vandag het die Spatzennest ons heel eerste Kaboutergroepie vir 2022 verwelkom. Kabouters, Mammas en Oumas het dit terdeë geniet. Ons sien uit na die res van die jaar se Kabouterstreke.

13/10/2020
25/02/2018

Kabouters, kom neem deel aan internasionale padda-dag Woensdag 28 Feb 2018

09/02/2018

Kroondal Kabouters is n vrolike groep maatjies wie se mammas mag saamspeel.

18/01/2018

Verskeie 2017 Kabouters is hierdie jaar in die Spatzen- en Marienkäferklasse. Hulle neem met ywer deel aan alle aktiwiteite, en sing in Duits! Dankie Tante Michelle dat jy die Kabouters so mooi geleer het.

18/01/2018

n Paar van 2017 Kabouters is nou in die Marienkäfer- en Spatzenklas. Hulle voel tuis in ons pragtige omgewing, neem deel aan al die aktiwiteite, en sing....Duitse liedjies saam met die maats. Welkom Kabouters, ons is baie bly tante Michelle het julle so mooi geleer!

29/12/2017

Die beste en veiligste plek vir enige kleuter.

Address

104 Main Road
Rustenburg
0350

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kroondal Kabouters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kroondal Kabouters:

Shortcuts

Share

Category