Ziggie die Vuurvliegie

Ziggie die Vuurvliegie Ziggie is ń Vuurvliegie op 'n spesiale missie!

Hy fladder en flits reg oor die wêreld heen by alle skole en geleenthede om al die maats te vertel dat Jesus hulle liefhet en dat Hy die Koning is!

13/04/2026
Dis so lekker om saam my oulike Havie-maatjies te sing en dans vir Jesus. Dit is die lekkerste lekker om ons liggies saa...
21/10/2025

Dis so lekker om saam my oulike Havie-maatjies te sing en dans vir Jesus. Dit is die lekkerste lekker om ons liggies saam te skyn vir Jesus 💡💙❤️

Dit bly die grootste voorreg en LEKKERSTE plesier om maats te ontmoet. Ziggie die  Vuurvliegie het vandag by Laerskool H...
24/05/2025

Dit bly die grootste voorreg en LEKKERSTE plesier om maats te ontmoet. Ziggie die Vuurvliegie het vandag by Laerskool Helderkruin se opedag gekuier. Dit is so lekker om doe Here te dien 💡

26/03/2025

Address

Roodepoort

Telephone

+27849056458

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ziggie die Vuurvliegie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ziggie die Vuurvliegie:

Shortcuts

Share

Category