Odos Odos maak kinder Bybelstudie by jou kerk of skool vol pret vir maats van 6-13 jaar oud. Speel-speel stap hul die weg saam met jou deur die woord van God.

Liewe leser

Om die Bybel vir jou kinders by jou kerk of skool te leer, is 'n baie uitdagende taak. Ons be-oog met hierdie reeks ODOS Programme (ODOS 1 - Die Bekendste Bybelfigure, ODOS 2 - Jesus se lewe op Aarde, ODOS 3 - Gelykenisse, ODOS 4 - Die Gestuurdes & ODOS 5 - Die Konings, Priesters, Rigters en Profete) om die taak vir jou en die kinders pret te maak, sodat julle speel-speel saam deur die woord van God kan stap. Hierdie reeks is geskryf vir maats van 6 - 13 jaar oud. Die reeks bestaan uit 'n onderwysershandleiding, asook 'n saamneem boekie wat die kinders elke week huis toe neem. In die boekie vir die maats, is elke week se Bybelstorie, asook 'n inkleurpent wat pas by die karakter wat in die les behandel is. Elke maat kry ook 'n versamelitem, sodat hulle 'n verdere aanmoediging het om meer oor God en sy woord te leer. Vir meer informasie verwys ons U graag na ons webtuiste. www.odos.co.za

Kan nie wag om te begin met hierdie nuwe reeks van Odos nie!! Kontak Odos vir meer inligting
17/01/2022

Kan nie wag om te begin met hierdie nuwe reeks van Odos nie!! Kontak Odos vir meer inligting

Een van die 104 videos in ons nuwe Odos 10 reekz
12/11/2021

Een van die 104 videos in ons nuwe Odos 10 reekz

Is geloof en wetenskap in stryd met mekaar

NUWE ODOS 10 REEKS:Give me one minute
14/09/2021

NUWE ODOS 10 REEKS:
Give me one minute

Odos ad

05/08/2021

Ons gaan einde Augustus die bekendstelling vd nuwe Odos 10 reeks hê!!! Kyk uit daarvoor

Hard besig om te werk aan die nuwe Odos reeks. Odos 10: Give me one minute!! Sien baie uit na die finale produk!!!
05/08/2021

Hard besig om te werk aan die nuwe Odos reeks. Odos 10: Give me one minute!! Sien baie uit na die finale produk!!!

15/01/2021
12/10/2020

HELP! My kind word groot.

Hierdie is ń praktiese ouerskapsboek deur Johan Smit

Bestel vandag nog by
Fred 083 268 7106
of
www.odos.co.za

🥁Ons is opgewonde om 2 splinternuwe boeke tot die ODOS reeks bekend te stel!!!📚HELP! My kind word groot - deur Johan Smi...
02/09/2020

🥁Ons is opgewonde om 2 splinternuwe boeke tot die ODOS reeks bekend te stel!!!

📚HELP! My kind word groot - deur Johan Smit, is ń MOET LEES vir elke ouer van jong adolosente.

📚Dan is daar ook ń ODOS 9 wat handel oor die evangelie van Markus.

Kyk gerus die skakel hieronder waar gesels oor die boek.

https://youtu.be/f5s9mikupYc

Kontak gerus vir Fred Louw
Vir enige navrae of bestellings:

(083) 268-7106

28/10/2019

🥁Nuwe ODOS 4 groepshandleiding🥁

Die volledige ODOS-span saam met , die skrywer van ODOS 8L E E F 2 4 | 7
21/10/2019

Die volledige ODOS-span saam met , die skrywer van ODOS 8
L E E F 2 4 | 7

Baie dankie aan elkeen wat vanaand seODOS 8LEEF 24/7boekbekendstelling bygewoon het.
17/10/2019

Baie dankie aan elkeen wat vanaand se
ODOS 8
LEEF 24/7
boekbekendstelling bygewoon het.

Address

Gebou 88B Tijger Valley Office Park
Roodepoort
0052

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Odos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Odos:

Shortcuts

Share

Category