Helderkruin Pre Primer & Naskool

Helderkruin Pre Primer & Naskool

Share

Ons is n Christelike kleuterskool en Naskool en kinders is ons passie! Ons is gebaseer in Wilropark.

11/08/2026

πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

11/08/2026

Registrasies oop vir 2027 πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

🀩 Ons kleuterskool bied alles wat jy nodig het 🀩

Skakel ons gerus om jou kind se plek te verseker! πŸ“ŒπŸ“Œ

☎️ 066 205 0266
πŸ’» [email protected]

09/08/2026

Gelukkige Vrouedag aan elke wonderlike en pragtige vrou! πŸ’πŸ’

Photos from Helderkruin Pre Primer & Naskool's post 09/08/2026

Tema van die week: Water- en lugvervoer βœˆοΈπŸ›³οΈ

Die maats het die week lekker interresante feite geleer, fyn- en grootmotoriese aktiwiteite gedoen en prettige kuns! πŸš’πŸš’πŸ›©οΈπŸ›©οΈ

07/08/2026

Go bokke! πŸ‰πŸ‰πŸ‰

31/07/2026

Die juffrouens en assistente het πŸ”  Alfabet Pret Dag πŸ”  net so baie geniet vandag! πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

Photos from Helderkruin Pre Primer & Naskool's post 31/07/2026

πŸ” πŸ”‘ A B C D E F G πŸ” πŸ”‘

Pret Vrydag van die maand β€”> Trek aan soos n letter van die alfabet. 🀩🀩

Wat n prettige oggend! πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

Ons skool is vandag vol van die prinse en prinsesse πŸ€΄πŸ‘Έ, dokters 🩺, dansers πŸ’ƒ, diere 🐱, jagters πŸ”«, goggas 🐞, om net n paar te noem!

Photos from Helderkruin Pre Primer & Naskool's post 29/07/2026

😁😁 Ons babaklas het nog 3 plekkies oop! 😁😁

Ons babas word:

πŸ”† daagliks gestumileer en
πŸ”† mylpale word geoefen tot dit bemeester word!

Daar word daagliks:

🩷 baie liefde gegee,
🩷 Vars voorbereide kossies gegee,
🩷 terugvoering aan ouers gestuur,
🩷 Sensoriese en fynmotoriese aktiwiteite geoefen,
🩷 baie gelag en gespeel!

Kom kuier gerus en kyk wat maak ons babaklas uniek en spesiaal. 🌈🌈🌈


Photos from Helderkruin Pre Primer & Naskool's post 25/07/2026

Tema van die week: Dinosaurusse πŸ¦•πŸ¦•πŸ¦–πŸ¦–

Die eerste week van die nuwe kwartaal is agter die rug en die maats het reeds hard begin werk aan nuwe vaardighede πŸ˜„πŸ˜„

Dis so lekker om weer al ons leerders terug te hΓͺ! 🌸🌸

Want your school to be the top-listed School/college in Roodepoort?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address

89 Foxglove Avenue
Roodepoort
1731

Opening Hours

Monday 06:30 - 18:00
Tuesday 06:30 - 18:00
Wednesday 06:30 - 18:00
Thursday 06:30 - 18:00
Friday 06:30 - 18:00