Kabouter Bewaarskool

Kabouter Bewaarskool Kabouter Bewaarskool gestig 13 Oktober 2010. Ons fokus op die Holistiese ontwikkelling van die kind.

04/03/2022

Goeie dag
Kabouter Bewaarskool wil graag luister of hier nie mense is wat ons kan help met n Buitedeur nie asseblief. Dit hoef nie nuut te wees nie maar wel in n goeie toestand , ons huidige deur gaan nie hierdie winter kan deurstaan nie. Ons sal dit hoog op prys stel indien u ons kan help. Ons is ook opsoek na 2de handse matte indien u wil ontslae raak van u sin. Baie Dankie!
Sterkte met u werksaamhede!

01/03/2022

Kabouter Bewaarskool
Bied Aan
Braai bord verkope
Wanneer: 11Maart 2022
Prys: R50
Kom en ondersteun ons skool
Baie Dankie

04/01/2022

Goeie dag
Aan alle ouers en kinders van Kabouter Bewaarskool n voorspoedige nuwe jaar hoop u hulle het die kersfees geniet en is reg vir die nuwe jaar! Ons is vandag oop vir Registrasie vir 2022 vanaf 9uur tot 1uur. Baie Dankie
Asja Swartz

Baie Dankie Antjie vir die besoek en die goedjies vir die kinders , ons waardeer dit opreg!
19/08/2021

Baie Dankie Antjie vir die besoek en die goedjies vir die kinders , ons waardeer dit opreg!

Baie Dankie Antjie vir die besoek en die goedjies wat u gegee het , ons waardeer dit opreg!
19/08/2021

Baie Dankie Antjie vir die besoek en die goedjies wat u gegee het , ons waardeer dit opreg!

Tema: Hulle help ons. 3 -5 jariges!
20/07/2021

Tema: Hulle help ons. 3 -5 jariges!

12 - 16 Julie 2021 Theme: Birds. 3-5 jariges.
20/07/2021

12 - 16 Julie 2021 Theme: Birds. 3-5 jariges.

Kabouter Bewaarskool gestig 13Oktober 2010 , Fokus op u kind se Holistiese ontwikkelling. Ons sien om na u kind se veill...
21/06/2021

Kabouter Bewaarskool gestig 13Oktober 2010 , Fokus op u kind se Holistiese ontwikkelling. Ons sien om na u kind se veilligheid eñ gesonheid. N plek waar u kind kan lag en spring.

Address

Gladiola Street 4
Riebeek-Kasteel
7307

Opening Hours

Monday 06:30 - 18:00
Tuesday 06:30 - 18:00
Wednesday 06:30 - 18:00
Thursday 06:30 - 18:00
Friday 06:30 - 18:00

Telephone

+27606593473

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kabouter Bewaarskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share