Laerskool Rayton Amptelik

Call Contact the school

Laerskool Rayton Amptelik Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Rayton Amptelik, School, h/v Pleinstraat en Suidstraat, Rayton.

14/10/2026
11/10/2026

Laerskool Rayton Amptelik het vandag hul skoolwapen teen die Eerbewysmuur by Skool op Wiele-restaurant kom besoek en ’n heerlike ontbyt genuttig.

Pieter van Loggerenberg, beheerliggaamslid; Barend Dorfling, beheerliggaamslid; Bertha Dorfling, beheerliggaamslid; Tamlyn Goosen, beheerliggaamslid; Alicia Mouton, hoofdogter; Denise Steenkamp, hoof; en Roedolf Vermeulen, hoofseun, het ook ’n toer deur die Toekomsbou Museumteater en die Monument onderneem.

Wil jy ook jou skoolwapen teen die Eerbewysmuur vir Afrikaanse skole sien? Kontak gerus vir [email protected]

💥Verrassing Nr. 1!Wie is die volgende personeellid wat ons gaan teiken?🤔Kan julle raai?Skryf jou raaiskoot in die kommen...
11/10/2026

💥Verrassing Nr. 1!
Wie is die volgende personeellid wat ons gaan teiken?🤔
Kan julle raai?
Skryf jou raaiskoot in die kommentaar😁

https://www.facebook.com/share/p/1FA4F83LYt/
28/09/2026

https://www.facebook.com/share/p/1FA4F83LYt/

Gear up vir die Rayties Trap en Tekkie! 🚴‍♂️🏃‍♀️
Kom stap, draf of ry saam op 10 Oktober 2026 by Laerskool Rayton! Of jy nou jou fiets trap of jou tekkies vasvat, daar is 'n afstand vir almal. En moenie vergeet nie, Vita-Up is daar om jou te verfris en energiek te hou! 🥤

Bring die hele gesin (en die viervoeters) vir 'n dag vol pret, fiksheid en goeie energie!
https://event.vita-up.co.za/events/raytiestrapentekkie

31/08/2026

𝙊𝙉𝙎 𝙣𝙪𝙪𝙨𝙗𝙧𝙞𝙚𝙛, 𝙊𝙉𝙎 𝙩𝙧𝙤𝙩𝙨!
28 Augustus 2026

Address

H/v Pleinstraat En Suidstraat
Rayton
1001

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27127344141

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Rayton Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Rayton Amptelik:

Shortcuts

Share

Category