07/09/2026
📚 Die SAKAI Lenteskool-rooster is hier! 🌸
Goeie beplanning is die eerste stap na eksamensukses! Ons 2026 Lenteskool-rooster is nou beskikbaar – gaan loer daarna en begin jou hersieningsessies beplan.
Hierdie aanlyn sessies is spesiaal ontwerp om Graad 12-leerders te help om sleutelinhoud te hersien, vir die NSS-eindeksamen voor te berei en met selfvertroue die eksamen in te gaan.
🗓️ Kyk na die rooster en merk die datums op jou kalender! 💻 Woon die sessies van enige plek af by. 🎯 Moenie hierdie geleentheid misloop om saam met SACAI se vakspesialiste voor te berei nie.
Registreer hier: https://portal.sacai.org.za/login/
"Tag" 'n mede-matrikulant wat ook by die Lenteskool moet aansluit! 👇